23 The Beacon
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Ocean Drive, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
23 The Beacon is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat ideaal geleë is in die hartjie van Shaka's Rock. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n wegbreek by die strand, aangesien hierdie woonstel 'n pragtige see-uitsig bied.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens met 'n waaier. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien en lugbraaier. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area sluit 'n eetkamertafel in waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Rugsteunkrag beskikbaar
Daarbenewens het hierdie woonstel 'n sonkamer met stapeldeure wat oopmaak na 'n patio met buitesitplek en 'n gasbraai, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 The Beacon het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Ocean Drive, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang