Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Wawiel Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Thew G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie dankie, die verblyf was baie lekker en alles was mooi en skoon. Sal dit definitief aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Hi Thew en gesin, baie dankie vir julle ondersteuning en baie geluk met die mooi vangs. Hoop ons sien julle gou weer. Wawiel groete, Rudolf en Karin

Annelise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspanend, rustig, genot vir die siel. Ons het my skoonma se begrafnis kom bywoon. Die eienaars het ons so tuis laat voel en was baie welkomend en behulpsaam as ons enige vrae gehad het. Dit het ons las in daardie tydjie net bietjie ligter gemaak. Baie dankie vir julle kat met die glow in the dark bandjie waarin ons ook bietjie troosting kon vind waarmee ons lepel kon lê. Alles was perfek. Sal enige tyd weer daar oor slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Baie dankie vir julle ondersteuning en dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Groete.

Launce M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great value for money. We used it as our base for our company for Nampo Bothaville. Perfect setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Ons huis weg van die huis. Sit was rêrig lekker. My man moes in Klerksdorp gewees het vir die ARTi Gallery finalis en besluit om in Orkney oor te slaap. Vandat ons daar ingestap het, het dit gevoel of ons vir familie gaan kuier het. Het so tuis gevoel. Dit is van nou af ons blyplek wanneer ons daardie rigting moet gaan. Baie dankie vir alles. Van in boek tot visvang.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Hi Dewald en gesin, dit was 'n plesier om julle te verwelkom by ons huisies. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Wawiel groete Rudolf en Karin

Bianca C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Tuis. Veilig. Ons het baie lekker gekuier. Rudolf-hulle het ons baie tuis laat voel. Die plekkie is ook veilig. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

I am definitely going back there. It is very peaceful and very safe. Everyone is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Thank you very much for using our facilities, it was a pleasure having you here. Greetings, Rudolf and Karin

Andy M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Great stay and hosts! Great stay! Had a cat for company. Joint bathrooms weren't what we were expecting though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Judy H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lekker gekuier. Bietjie uit die dorp. Lekker geslaap. Skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Stil en rustig, kinder vriendelik. Lekker gebly, baie dankie. Die kinders het dit geniet om vis te vang in die Vaal en in die boomhuis te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Groete Rudolf en Karin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ebbb764ad970f15282a6171ae69f1f72b536e10fa95b9b1d5be7af66bbfc87e00c536cb0a6e0a6bb3bd3f033b294ad89af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 23 Mopanie Street Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.982587926337 26.70471807365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang