Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Wawiel Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 23 Wawiel Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Launce M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Great value for money.

We used it as our base for our company for Nampo Bothaville. Perfect setup.

Bianca C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Tuis. Veilig.

Ons het baie lekker gekuier. Rudolf-hulle het ons baie tuis laat voel. Die plekkie is ook veilig. Sal vir seker weer kom.

Jj P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj P

I am definitely going back there.

It is very peaceful and very safe. Everyone is friendly.

23 Wawiel Gastehuis se terugvoer

Thank you very much for using our facilities, it was a pleasure having you here.

Greetings,
Rudolf and Karin

23 Wawiel Gastehuis
Andy M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy M

Great stay and hosts!

Great stay! Had a cat for company. Joint bathrooms weren't what we were expecting though.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nicole S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S

Stil en rustig, kinder vriendelik.

Lekker gebly, baie dankie. Die kinders het dit geniet om vis te vang in die Vaal en in die boomhuis te speel.

23 Wawiel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer.
Groete
Rudolf en Karin

23 Wawiel Gastehuis
Jarrett L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrett L

I had a wonderful stay at 23 Wauwel Gaste Huis.

The accommodations were clean, comfortable, and spacious. The Rudolf and Karen was friendly and hospitable, making me feel right at home during my stay. The location of the guesthouse was perfect, as it was close to many attractions and restaurants. Overall, I highly recommend 23 Wauwel Gaste Huis for anyone looking for a comfortable and enjoyable stay in the area. The guesthouse exceeded my expectations in every way, and I would gladly return for another visit in the future.

23 Wawiel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Jarret, dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Rudolf en Karin

23 Wawiel Gastehuis
Dawie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Gasvry en waarde vir geld.

Die eienaars het ons baie vreindelik ontvang en seker gemaak ons het alles wat ons mag nodig hê. Die verblyf is baie netjies en goed ingerig. Sal definitief weer daar gaan bly.

23 Wawiel Gastehuis se terugvoer

Dankie Dawie en vriende ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike Groete
Karin & Rudolf

23 Wawiel Gastehuis
Susan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Ideale oornagverblyf vir besigheid. Ssal volgende keer langer kuier en die omgewing besigtig.

Skoon en netjies in rustige atmosfeer na 'n dag se harde werk. Sal beslis weer van hulle gebruik maak, baie vriendelike diens ontvang.

23 Wawiel Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was lekker om tulle te ontmoet. Groete. Rudolf en Karin

23 Wawiel Gastehuis
Deon W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon W

Skoon, netjies, veilig en baie rustige area.

Ongelukkig gewerk deur die dag, so was net in die aande daar, maar het lekker gekuier en gebraai. Alles wat jy benodig is beskikbaar vir jou. Naby die rivier waar ons gaan rondloop het en ook so bietjie probeer visvang het. Kan plekkie aanbeveel aan enige iemand.

23 Wawiel Gastehuis se terugvoer

Hi Deon en span dit was aangenaam om jullevte ontmoet, ons wardeer julle ondersteuning.

Groete
Rudolf en Karin

23 Wawiel Gastehuis
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ebbb764ad970f15282a6171ae69f1f72b536e10fa95b9b1d5be7af66bbfc87e00c536cb0a6e0a6bb3bd3f033b294ad89af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 23 Mopanie Street Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.982587926337 26.70471807365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang