Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Wawiel Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Launce M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great value for money. We used it as our base for our company for Nampo Bothaville. Perfect setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Tuis. Veilig. Ons het baie lekker gekuier. Rudolf-hulle het ons baie tuis laat voel. Die plekkie is ook veilig. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

I am definitely going back there. It is very peaceful and very safe. Everyone is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Thank you very much for using our facilities, it was a pleasure having you here. Greetings, Rudolf and Karin

Andy M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Great stay and hosts! Great stay! Had a cat for company. Joint bathrooms weren't what we were expecting though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Stil en rustig, kinder vriendelik. Lekker gebly, baie dankie. Die kinders het dit geniet om vis te vang in die Vaal en in die boomhuis te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Groete Rudolf en Karin

Jarrett L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

I had a wonderful stay at 23 Wauwel Gaste Huis. The accommodations were clean, comfortable, and spacious. The Rudolf and Karen was friendly and hospitable, making me feel right at home during my stay. The location of the guesthouse was perfect, as it was close to many attractions and restaurants. Overall, I highly recommend 23 Wauwel Gaste Huis for anyone looking for a comfortable and enjoyable stay in the area. The guesthouse exceeded my expectations in every way, and I would gladly return for another visit in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Baie dankie Jarret, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Rudolf en Karin

Dawie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Gasvry en waarde vir geld. Die eienaars het ons baie vreindelik ontvang en seker gemaak ons het alles wat ons mag nodig hê. Die verblyf is baie netjies en goed ingerig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Dankie Dawie en vriende ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike Groete Karin & Rudolf

Susan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Ideale oornagverblyf vir besigheid. Ssal volgende keer langer kuier en die omgewing besigtig. Skoon en netjies in rustige atmosfeer na 'n dag se harde werk. Sal beslis weer van hulle gebruik maak, baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was lekker om tulle te ontmoet. Groete. Rudolf en Karin

Deon W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2023

Skoon, netjies, veilig en baie rustige area. Ongelukkig gewerk deur die dag, so was net in die aande daar, maar het lekker gekuier en gebraai. Alles wat jy benodig is beskikbaar vir jou. Naby die rivier waar ons gaan rondloop het en ook so bietjie probeer visvang het. Kan plekkie aanbeveel aan enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rudolf
23 Wawiel Gastehuis
Hi Deon en span dit was aangenaam om jullevte ontmoet, ons wardeer julle ondersteuning. Groete Rudolf en Karin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ebbb764ad970f15282a6171ae69f1f72b536e10fa95b9b1d5be7af66bbfc87e00c536cb0a6e0a6bb3bd3f033b294ad89af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 23 Mopanie Street Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.982587926337 26.70471807365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang