Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Whites Straat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Albert S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gemak en goed geleë. Ons gesin het 'n baie gemaklike verblyf gehad. Die eenheid was goed toegerus en ons het alles gehad wat ons benodig het. Daar was selfs speelgoed vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Veilig, netjies en goed geleë. Sal vir seker aanbeveel en weer gebruik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riki V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het net een nag oorgeslaap, maar wens dit was langer. 10/10. Dit was voorwaar 'n verrassing met melk en beskuit, en sjokolade op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria L
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik! Dit was ruim, lig, skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het was daar. Dit is ook 'n rustige omgewing en ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Veilige parkering onder afdak, goeie WiFi, filterkoffie, baie ruim en die straat is stil. Skoon en netjies. Opvoudeur in leefarea kan dalk in die toekoms gordyne of blindings kry vir meer privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignelde N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Bitter lekker blyplek gewees! Ons verblyf was heerlik, die diens van ons gasvrou was puik en so vriendelik en behulpsaam. Ons sal hul beslis aanbeveel. Ons het niks kort gekom nie. Daar is baie ruimte, die kombuis is goed toegerus. Die hele atmosfeer van die huisie was warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Whites-weg 23, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ccdccfe4361784d9cbdac3d9f58811b49206260c3a6c61fc4fccc9a8362f0efbf70c9050355dc016a5bbceaf8957a2afc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Whites Road Waverley 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.091990524072 26.225916591597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang