Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Whites Straat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 23 Whites Straat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Albert S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Gemak en goed geleë.

Ons gesin het 'n baie gemaklike verblyf gehad. Die eenheid was goed toegerus en ons het alles gehad wat ons benodig het. Daar was selfs speelgoed vir die kinders.

Este A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este A

Veilig, netjies en goed geleë. Sal vir seker aanbeveel en weer gebruik.

Sien sterre.

Riki V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki V

Ons het net een nag oorgeslaap, maar wens dit was langer. 10/10.

Dit was voorwaar 'n verrassing met melk en beskuit, en sjokolade op die bed.

Andria L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria L

Baie gerieflik!

Dit was ruim, lig, skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het was daar. Dit is ook 'n rustige omgewing en ons het veilig gevoel.

Warner D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warner D

Fantasties.

Veilige parkering onder afdak, goeie WiFi, filterkoffie, baie ruim en die straat is stil. Skoon en netjies. Opvoudeur in leefarea kan dalk in die toekoms gordyne of blindings kry vir meer privaatheid.

Ignelde N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignelde N

Bitter lekker blyplek gewees!

Ons verblyf was heerlik, die diens van ons gasvrou was puik en so vriendelik en behulpsaam. Ons sal hul beslis aanbeveel. Ons het niks kort gekom nie. Daar is baie ruimte, die kombuis is goed toegerus. Die hele atmosfeer van die huisie was warm.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Whites-weg 23, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ccdccfe4361784d9cbdac3d9f58811b49206260c3a6c61fc4fccc9a8362f0efbf70c9050355dc016a5bbceaf8957a2afc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Whites Road Waverley 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.091990524072 26.225916591597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang