Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

235 On Surrey

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Princess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir 235 On Surrey
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Annelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle B

Heel gaaf.

Ja, geen klagtes, vriendelike diens.

Sarah L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L

Relaxing, comfortable, spacious.

Fantastic house in a great area. Comfortable rooms with plenty of space.

Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Perfectly in line with what I expected.

See stars.

Mansiben P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mansiben P

Good, very peaceful.

Good, for room 4 if that door can be fixed, that would be great, because it was a struggle to lock every time we had to leave and lock up.

Morne K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K

Ligging, vriendelike personeel.

Perfekte ligging vir sakewerk in Randburg.

Laurika J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika J

Peaceful.

It was very quiet, I enjoyed the silence. But the bathroom is quite ruined, the roof is partially open and there were cockroaches.

Charné D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Charné D

Aanvaarbaar om te oornag.

Daar is nie genoeg eetgerei vir 2 mense nie, alhoewel dit vir 2 geadverteer word (bv. slegs 1 bord, geen teelepels nie ens.). Braaigeriewe is slegs by die groot huis wat bespreek kan word en nie by die ander woonstelle nie. Nodig om bietjie aan instandhouding aandag te gee.

Johan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K

Rustige area.

Alhoewel dit 'n baie lekker huis is, voel ek egter dat daar bietjie maintenance gedoen moet word. Die kombuis kort definitief meer toerusting in terme van eetgerei, bakke vir vleisbraai, ens. Die huis was egter skoon en netjies, maar kort aandag. Baie stil area.

Christiaan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan P

Goedkoop akkommodasie, mens kry waarvoor jy betaal.

Dis moeilik om te sê wat ek dink van die verblyf. Dit is goedkoop akkommodasie, so mens moet nie meer as dit verwag nie. Die fotos is baie mooier as wat dit in werklikheid is (gat in die plafon, onveilige elektriese koppeling, deur wat sukkel om te sluit, elektriese heining is in flarde, heeltemal te min komberse vir hoe koud dit was). Mens kry vir seker waarvoor mens betaal, moenie dat die fotos jou mislei nie.

Gert R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gert R

Totale vals advertering van hierdie plek. Die plek is vuil met lakens gevlek en.

Sal hierdie plek glad nie aanbeveel nie.

235 On Surrey se terugvoer

Thank you for taking the time to leave a review, Gert. We understand that you did not like your room when you arrived and the staff was still cleaning. Our property is always well-maintained, and we strive to provide the best service to our guests.

235 On Surrey
Corina M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina M

Safe and clean, great for an overnight.

The accommodation had everything I needed for an overnight stay. It was spotlessly clean and very safe.

Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan 235, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4fb553ad6cff467c7e4c55ebe8da5ecfeac0d7274ac0b2ee0654581304f4d3f77541099707207b7f0bf0220657170732f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 235 Surrey Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1016033 27.9971161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang