Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

235@Clarens

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 235@Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mare M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare M

Verblyf is luuks, gerieflik, veilig en skoon.

Ons het baie lekker gekuier by 235@Clarens. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Die huis is keurig en smaakvol gemeubileerd, baie goed onderhou en baie skoon. Die uitleg van die huis maak dit ideaal vir 'n wegbreek saam met vriende. Ons het veral die kaggel en die ondergrondse verhitting in die kamers geniet. Ons sal vir seker weer kom kuier.

235@Clarens se terugvoer

Dankie!

Groete, Andre

235@Clarens
Duncan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan M

Baie lekker gewees, ons sal beslis terugkom.

Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Kyk miskien net na die geiser, daar was nie baie warm water beskikbaar nie.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate 235, Clarens, 058, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e81330f02bb011a9bfe0ac17a512d1708cb90893f8865cc32b8607a8ecc08c192ce5247ba415fb26c6a2917dfaf341825c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 235 Clarens Golf and Leisure Estate Clarens 058 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.513066520585 28.432531356812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang