24 Arniston Village
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amble-weg, Eenheid 24, Arniston Village, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
24 Arniston Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Melkbosstrand, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale ligging vir 'n klein gesin wat gerieflik naby geriewe en die strand wil geleë wees.
Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n groot rusbank en 'n TV. Die kamer maak oop op 'n balkon wat 'n klein etenstafel het. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand asook geriewe soos restaurante en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Amble-weg, Eenheid 24, Arniston Village, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amble-weg, Eenheid 24, Arniston Village, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang