Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Bergview Family Apartments

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview-weg 24, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 Bergview Road Family Apartments is in die hartjie van Hilton, wat gerieflike verblyf bied aan gesinne, werkende professionele gaste of diegene wat 'n gerieflike wegbreek soek.

24 Bergview Road Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.

24 Bergview Manor House bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Gaste in die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die huis en die kothuis het elkeen 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenhede het ook elkeen 'n TV en gratis WiFi.

Die stoep bied 'n verwelkomende plek om 'n koppie tee of 'n middagbraai te geniet. Gaste het toegang tot die tuin met 'n uitsig oor die gemeenskaplike, omheinde swembad. Die verblyf is veilig, met parkeerplek op die perseel agter outomatiese hekke.

Die verblyf is net 'n uur se ry vanaf die Drakensberge en Durban se warm kuslyn, en bied die perfekte poort na avontuur en ontspanning. Dit is naby die Hilton Life-hospitaal, winkelsentrums, restaurante en vername skole, soos Hilton College en St. Anne's.

Besoekers kan slegs die perseel betree indien dit met die bestuurder gereël is. Geen musiek of buitensporige alkoholverbruik word toegelaat nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bergview-weg 24, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview-weg 24, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb44053a03f4bd475f0cf65dc97219a1592d79b637d00db9cf2503e68d62a7ec1e3bbd094389971951a0ebbded284e762a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 24 Bergview Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.552346700884 30.287427130059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang