Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Bush House Mabalingwe

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir 24 Bush House Mabalingwe
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Eileen B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Was awesome.

The family enjoyed the stay. The house is beautifully equipped.

Yvonne Rontgen Y - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne Rontgen Y

Fantastiese plek! Sal dit beslis aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

Die huis is uitstekend ingerig met meer as wat nodig is. Geen negatiewe punte om te lig nie. Die gasheer is altyd vriendelik en het uit sy pad gegaan vir ons om die naweek onvergeetlik te maak. Die brande was verskriklik en ons dink aan julle in ons gebede.

Tilde E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilde E

90 jarige verjaarsdag met familie.

Die ligging en fasiliteite is perfek vir 'n groot familie/groep en het alles wat nodig is. Dit is vêr genoeg van ander huise wat dit heerlik stil en rustig gemaak het, net soos ons dit verkies. Ek sal aanbeveel dat beter aanwysings na die huis op die webtuiste geplaas word of om dit duidelik te stel dat aanwysings van die eienaar verkry moet word.

Beatrix N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix N

Heerlike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Bied privaatheid en gerief.

Ons het heerlik gebly. Die privaatheid van die huis en die fasiliteite was uitstekend.

Theresa N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N

The house was nice and clean, had everything a self-catering accommodation would have.

Everything was okay, we enjoyed our stay until we were accused of damaging the car by elephants before an investigation was done. It was later discovered that it was not us; however, it rained so heavily. It would have been nice if they had conducted the investigation before accusing us of not reporting an accident.

Patty M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patty M

Amazing.

The stay was nothing short of amazing. We had everything we needed in the house, and it was well thought out.

Yolandi D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Heerlik. Die plek is so netjies en goed in gerig.

Heerlik. Die plek is so netjies en goed in gerig. Sal definitief weer gaan.

Angela L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela L

Beautiful weekend away!

We spent a weekend at Bush House, with friends and my 2 teenagers. We had an incredible time and loved the animals at the small waterhole in front of the house. The house had everything we needed, it was clean and had great views. Would definitely recommend hiring the game vehicle too. Special break, just what we all needed! No complaints about anything!

Nicole B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Beautiful house with great views and an amazing outside area. Very helpful and friendly host.

Fully equipped with everything you may need.

Dj D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj D

Great!

It was a great stay, house was absolutely outstanding. Only question was regarding the hot water in bathrooms as there was very little, but house it’s self was amazing.

Lindie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Wonderful, secluded stay in the bosveld.

The house is perfect for gathering with friends. It was truly magical.

Draad H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Draad H

Heerlik, was my dogter se 21ste en die klomp het hul gate uit geniet en baie lekker uitgerus.

Ons het die eenheid gehuur vir my dogter as 'n 21ste geskenk. Sy en haar klomp studente vriende het dit verskriklik baie geniet. Die plek is baie goed ingerig vir 'n groep mense, daar is alles wat jy nodig het. Hulle het dit verskriklik geniet op die houtdek en swembad. Die wildrit was die toppunt en die kos by die restaurant heerlik. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam met al die reëlings. Die klomp studente sê dit was die lekkerste idee ooit. Wat 'n heerlike wegbreek. Ons sal enige tyd weer gaan.

Rowena J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena J

'n Pragtig boshuis, baie privaat in 'n rustige omgewing.

Ons het heerlik gebly. Die huis se dekor is stylvol met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die buitekant het 'n stoep, aparte braaiplek en 'n dek met 'n klein swembad. 'n Groot bonus is die huis se eie watergat waar verskillende diere kom water drink het. Ons sal die plek definitief aanbeveel.

Gwendoline V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline V

Baie mooi huis met alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gekuier in die bos en het die mooiste wild gesien by die huis se watergat. Kinders het dit baie geniet. Die huis is vreeslik mooi en alles wat mens nodig het is daar. Ons sal definitief weer kom kuier.

Carina P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

'n Heerlike wegbreek in die bos!

Ons het 'n heerlike naweek gehad by 24 Bush House! Die huis is uitstekend toegerus sodat jy met al die gemak van die huis vakansie kan hou. Die kamers is smaakvol gemeubileer en daar is genoeg plek dat niemand in mekaar se pad is nie. Ons het baie lekker gerus en die kinders was nooit verveeld nie.

24 Bush House Mabalingwe se terugvoer

Goeie Midag Carina

Baie dankie vir die goeie terugvoor. Julle is altyd welkom. Lekker week

Groete Olivier

24 Bush House Mabalingwe
Louis G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Dit was baie lekker gewees.

Sal die plek vir enige een aanbeveel as hulle rus en vrede wil hê met diere om jou. Plek baie netjies en skoon en baie goed toegerus. Genoeg slaapplek en gemaklik. Ons was 12 mense en sal enige tyd weer teruggaan vir nog 'n besoek. Lekker diere gekyk by die watergat.

24 Bush House Mabalingwe se terugvoer

Hallo Louis,
Ek is bly julle het dit geniet en dat die fasilitiet jul tevrede gestel het.

Jul is welkom om weer te besoek.

Groete,
Dries.

24 Bush House Mabalingwe
Jaco H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Uitstekende verblyf.

Huis is baie netjies en goed toegerus. Ongelukkig geen warm water in die storte wat teleurstellend was.

Marlene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene B

Beslis nie 4 ster-gradering standaard nie.

Met aankoms by hoofhek was daar baie onduidelikheid van waar 24 Bush House is. Eintlik geleë te Elandsrand Plot 24. Padaanwysings is baie swak, het baie gesukkel om plek te kry. Moes eienaar 'n paar maal skakel en roeteborde uiters onduidellik in die donker. Beddens was nie opgemaak gewees nie en geen toiletpapier. Handdoeke was ook soek. Huis versorger het wel verantwoordelikheid hiervoor geneem en die volgende oggend die saak mooi kom regstel. Warm water in net in 1 van 3 badkamers vir warmbadgeriewe beskikbaar. Swak inligting vir besigtiging van wild in die nag by watergat by die huis. Die lig by die gat kon ons nie aansit moes eers meer as 1 uur wag vir eienaar met instruksie hoe die lig aangeskakel word. Toe was die wild reeds weg. DStv het nie gewerk nie. Huis was wel goed toegerus met die nodige toebehore in die kombuis en warm komberse op die beddens.

24 Bush House Mabalingwe se terugvoer

Goeie more Marlene,

Jammer dat ek nou eers antwoord. Ek moet erken dat die aanwysings nie duidelik was nie en vra om verskoning daarvoor! Ons het dit reg gemaak vir toekomstige gaste sowel as om 'n WhatsApp pin te stuur. Ons skoonmaakdiens het ongelukkig nie die beddends op gemaak nie, maar hulle hul fout kom reg maak en 'n gratis skoon maak vir jul gedoen.

Groete,
24 Bush House Mabalingwe

24 Bush House Mabalingwe
Aldyn D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldyn D

Beautiful bush break away.

We had a beautiful and relaxing weekend away, we were 2 families with young children. The only thing I can really point out is to put up better signage on how to get to the house, number 24 isn't really visible as we had to follow the number 28 board to get to number 24. Also perhaps an instruction card on how the geyser showers work. The house was very clean and well equipped with everything you need. I will recommend 24 Bush House Mabalingwe to anyone looking for an amazing bush break away. We will definitely be back and perhaps stay an extra 1 or 2 days longer.

24 Bush House Mabalingwe se terugvoer

Dear Aldyn,

Thank you so much! More than welcome :) We have noted the suggestions and will ensure to follow up.
Thanks for staying with us. All the very best for 2018.

Warm Regards,
Yzelle

24 Bush House Mabalingwe
Vanaf
Vanaf R4 185
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 185
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Plot 24 Elandsfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlY2NiNmVhLTVmYjQtNGJiZC04YjAyLTBjMTJhZGMyOWFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 185 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve Plot 24 Elandsfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849577 28.042484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang