Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Bush House Mabalingwe

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Plot 24 Elandsfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 185 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

24 Bush House Mabalingwe is in die Mabalingwe Wildreservaat geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus huis met uitsigte oor die bos. Die huis bied slaapplek aan slegs 6 volwassenes en 6 kinders en die beddens vir die kinders mag nie vir volwassenes gebruik word nie.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 uniek versierde dubbelkamers. Die hoofslaapkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n stort. Die solderkamer het 3 enkelbeddens met uitrolbeddens onder elkeen, wat ideaal is vir kinders. Dié kamer het ook 'n skuifdeur wat na 'n patio lei waar gaste uitsigte oor die omgewing kan geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer wat na 'n patio met 'n tafel en stoele lei. Die huis beskik oor volledige DStv. Die kombuis het 'n kombuistoonbank en Rhodesiese djatihoutstoele. Verder is dit volledig toegerus met 'n wyn-yskas, 'n ysmasjien, 'n sesplaat-gasstoof, eetgerei en breekware.

Gaste kan ontspan in 'n verhewe plonspoel wat oor die omgewing uitkyk of in die boma-area met 'n braai en 'n wasbak. Mabalingwe Wildreservaat is sowat 34 km vanaf Bela-Bela, in die hartjie van die Waterberg.

Gaste kan gerus lusern in Bela-Bela aanskaf om diere na die watergat te lok.

Maak asb. seker dat die vensters gesluit is en deure behoorlik toegemaak is aangesien die apies lastig kan wees en eiendom kan beskadig.

Ons hoop dat jy jou verblyf by 24 Bush House sal geniet. Moenie huiwer om ons te kontak indien jy enige verdere inligting of hulp nodig het nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
6 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Eileen B
Gesin met klein kinders
5.0
Was awesome. The family enjoyed the stay. The house is beautifully equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Yvonne Rontgen Y
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek! Sal dit beslis aanbeveel en definitief weer daar gaan bly. Die huis is uitstekend ingerig met meer as wat nodig is. Geen negatiewe p...
Sien meer
Sep 2023
Tilde E
5.0
90 jarige verjaarsdag met familie. Die ligging en fasiliteite is perfek vir 'n groot familie/groep en het alles wat nodig is. Dit is vêr genoeg van an...
Sien meer
Jul 2023
Yolandi D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Die plek is so netjies en goed in gerig. Heerlik. Die plek is so netjies en goed in gerig. Sal definitief weer gaan.
Apr 2023
Beatrix N
Saam met vriende
4.8
Heerlike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Bied privaatheid en gerief. Ons het heerlik gebly. Die privaatheid van die huis en die fasiliteite was...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, Plot 24 Elandsfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 24 Bush House Mabalingwe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 185
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 185
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Plot 24 Elandsfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlY2NiNmVhLTVmYjQtNGJiZC04YjAyLTBjMTJhZGMyOWFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 185 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve Plot 24 Elandsfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849577 28.042484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang