Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Carpenter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir 24 Carpenter
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anslin P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anslin P

Fantasties.

Verblyf was wonderlik. Sal definitief weer gaan.

Herman S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Wonderlike plek. Die strand is amper op jou voorstoep. Baie voëllewe. Beveel dit.

Wonderlike plek. Die strand is amper op jou voorstoep. Baie voëllewe. Beveel dit hoog aan.

Washeema H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Washeema H

Relaxing, peaceful and the whole family can enjoy.

Absolutely fantastic! 24 Carpenter has everything inside that you could need for the breakaway. The house is fully equipped with a few board games too that we enjoyed.

Ds. Nico H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ds. Nico H

Veilig, netjies alles wat jy nodig het.

Ja, baie. Alles netjies en stylvol. Heerlik gebly. Baie dankie.

Andrea G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G

Relaxing and comfortable.

Lovely, well-equipped unit, with everything you might need for a comfortable stay in the resort. Even had an air fryer, which was especially useful! Very restful and peaceful with a large open park next to the house, which was great for kids to play in. Lisa was a very accommodating and helpful hostess. Would definitely stay there again.

Beverley K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K

Awesome stay at 24 Carpenter!

Beautiful beach house, clean, modern, bright and well looked after house. Close to beautiful clean beach. Safe and quiet surroundings. We will definitely recommend!

Anlé D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlé D

Absolutely wonderful.

Beautiful place in a wonderful location. Would highly recommend.

Sonja D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Lekker wegbreek naweek in Pearly Beach. Sal dit definitief aanbeveel.

Het baie lekker gebly en die huisie is ten volle toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Baie dankie, sal weer kom kuier in Pearly.

Susan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

N klein juweeltjie by die see.

Netjiese skoon en gerieflike akkommodasie. Als mooi nuut en skoon. Pluspunte is die 2 badkamers, wasmasjien en skottelgoedwasser. Veilig en gerieflik. Sal dit altyd weer gebruik.

Ian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

'n Lekker rustige tydjie by die see.

Ons het baie lekker hier gebly - 2 nagte was te kort.

Vanessa O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

Lekker gekuier.

Baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar en meer. Ek sou net graag 'n losstaande braai buite ook wou hê.

Sarie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M

Die binnebraai is 'n pluspunt.

Oulike plek, lekker gebly.

Annelie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Rustige omgewing en baie veilig.

Dit was wonderlik gewees en ons is verlief op die huisie. Ons reël reeds ons volgende vakansie daarheen.

Malcolm M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm M

Very tidy and lovely apartment equipped with everything you need.

When we first stumbled upon this flat on the website, it seemed almost too good to be true. There must be a catch! But everything was as perfect as it seemed online. Lisa is the most thoughtful, gracious host. She provided us with all the information we needed and showed us around. The flat is just perfect! The kitchen is compact and contains everything one needs. Thanks, Lisa and Pearly Bay for a wonderful weekend. We will be back.

Inge S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Heerlik!

Als was net lekker! Goeie kommunikasie, mooi en gerieflike huisie, alles wat 'n mens nodig het en nog meer! Ons het so lekker gebly en almal was hartseer toe ons moes gaan! Ek sal beslis weer hier gaan bly en vir ander aanbeveel! Al wat ons volgende keer anders sal doen, is om langer te bly!

Denfred O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denfred O

Great place to stay.

I had a great time, nice.

Hidonique Mighnon R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hidonique Mighnon R

Rustig.

Die plekkie is mooi skoon, baie goed ingerig. Die bome gee so 'n lekker stille atmosfeer. Ons het lekker gespeel met die kinders en geloop om die area te verken. Die binnebraai was wonderlik, aangesien dit gereën het. Ek en my gesin het die rustigheid geniet. Dit is baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel.

Monica D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Very neat and everything you need.

DStv would be nice as we do not use any of the other streaming services.

Elwin V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwin V

Our family had an awesome time.

The house is well equipped with everything you need and is very neat. Will definitely return for more walks on the lovely beach, fishing, and a totally relaxed atmosphere.

Willie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Wonderlik, fantasties.

Baie mooi en gerieflike huis met alles binne wat mens benodig. Mal oor die binnebraai, WiFi en skottelgoedwasser. Uiters netjies, absoluut ons tipe plek.

Banveto J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banveto J

Peaceful.

Great location. Quiet and beautiful.

Theunis L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Waarde vir geld.

Skoon en stylvolle huisie met genoeg ruimte.

Arnau Marcel W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnau Marcel W

Heerlik.

Pragtige omgewing met vriendelike mense. Moderne, bekostigbare verblyf.

Rounel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rounel B

Fantasies.

Lekker vakansie gehou saam met familie. Sal beslis 24 Carpenter aanbeveel.

Leon L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Dit was heerlik om hier te oornag. Akkommodasie is baie goed toegerus en so skoon en netjies. Pragtige strand om vêr op die sagte sand te stap. Sal beslis weer hier slaap.

Joritha S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joritha S

Rus en vrede.

Aanvanklik het ons gedink die plekkie gaan bietjie styf wees vir ons gewoon mense, maar ons het baie lekker tuis en gemaklik gevoel. Die binnebraai was heerlik met die wind wat buite gewaai het. Ons kon met ons baba see toe stap en ook lekker op die oop erwe se netjiese tuine sit. Ek het tussendeur gewerk en die WiFi was voldoende vir my e-vergadering.

Tanya M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Baie aangenaam.

Ligging is perfek, maklike toegang tot 'n baie privaat en pragtige strand. Wonderlike diens en vriendelik bure. Sal vir seker weer hier wil bly.

Michelle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Lekkerste wegbreeknaweek in oulikste huisie in Pearly Beach Oord. Sal beslis terugkeer.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis terugkeer. Huisie is baie goed ingerig, het alles wat jy benodig.

Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Gerieflike verblyf in 'n veilige oord.

Heerlik geslaap en gebly. Die groen area met skadubome langs die huis maak dit ook spesiaal. Die huis is baie smaakvol ingerig en het alles wat 'n mens nodig het. Die selfoonopvangs in die omgewing was af a.g.v. vloede, maar dit was geruststellend dat die WiFi gewerk het. Lisa het deurentyd gekommunikeer en ons ook laat weet van die vloede in die omgewing en dat ons nie op die inklok dag daar sou kon uitkom nie. Baie dankie, Lisa, vir die terugbetaling van die een aand se verblyf! Ek kan die verblyf beslis aanbeveel!

Denise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Plekkie is baie gerieflik en netjies.

Sal definitief weer die plekkie besoek.

Marcel K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel K

Rustig en 'n baie netjiese plek.

Die atmosfeer is baie rustig in daai area, almal is vriendelik en verwelkomend en kliëntediens is baie goed. Die instruksies en opvolg is goed, altyd behulpsaam, sal weer teruggaan vir 'n naweek.

Shubaida V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shubaida V

The place was very neat and clean. Was a good neighbourhood with friendly, welcoming and approachable neighbours. Would recommend this place to anyone, anytime.

Very pleasant neighbourhood.

Andre H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Happy, clean, close to beach.

Will come again in the near future.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carpenter 24, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438dd8d3d544f6be946c64501a340b65fd629cd8485c2555fbeae570b03d9f12c29f82ee23d8c51cffb3897f9dbc790110f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 24 Carpenter Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.667209804062 19.515762890427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang