Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Carpenter

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elaine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Het die praktiese uitleg en benutting van die spasie geniet. Baie dankie! Het heerlik gebly. Verblyf is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniele B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome clean house. Growing up in Pearly Beach resort was amazing, so knowing the place was awesome and the house was just amazing, nice and clean. We had a braai room in the house; it wasn't really mine. It would have been good to have a braai outside, but it wasn't anything to moan about. My dad was two houses away It was an amazing luxury house with everything we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Just perfect. Beautiful home. We really enjoyed our stay! Very peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekkerste verblyf! Die huis het alles wat jy sal nodig kry. Ons lekkerste vakansieplek tot dusver. Die strand is 'n klipgooi weg en dis die perfekte plek om af te skakel en net te ontspan. Ons het elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absolutely fantastic. Hi, ja was absolutely fantastic, baie rustige mense, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very quiet area and friendly neighbours. Stay was great, very still area to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Netjies, hoë kwaliteit, elke sent werd (en dit was nie eens duur nie). Ek het vreeslik lekker gekuier. Ek het al op baie plekke oornag en wat vir my oplettend was van die plek, is dat al die borde, glase, messe goeie en hoë kwaliteit is. Geen afskeep nie. Alles was 110%. Ek kom definitief terug volgende jaar vir 'n wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier, dankie. Baie mooi netjiese blyplekkie. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Good. Very nice, everything was there that you needed. It feels like your own home. I will definitely go again. The children enjoyed it; very safe for them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeske E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek wíl teruggaan, beslis! Dit was werklik 'n baie lekker 2 dae! Wens ek kon langer bly. Sal beslis terugkeer aangesien die naweek sleg getref is weergewys. Ek wil terug! So lekker was dit! Die plekkie is sjiek, als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carpenter 24, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438dd8d3d544f6be946c64501a340b65fd629cd8485c2555fbeae570b03d9f12c29f82ee23d8c51cffb3897f9dbc790110f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 24 Carpenter Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.667209804062 19.515762890427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang