Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Degrees Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roelf J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luuks net mooi uitsig. Ons was opgradeer na die studio met geen ekstra koste. Dit was luuks, ruim, netjies en gerieflik. Mens het net nodig om jou eie tandeborsel, tandpasta en kos saam te bring. Alles anders is beskikbaar. Ons het uitsig op Blyderivierpoort gehad. Ons het wild vanaf die balkon gesien. En kan 'n redelike afstand loop op die eiendom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was ongelooflik lekker en mooi. Dit was die lekkerste plek waar ons nog ooit gebly het. Netjies, skoon, pragtige huis langs 'n dam. Alles was 100% en meer. Ek sal die blyplek aanbeveel. Daar was koffie, tee, suiker, melk en 'n wasmasjien om gou klere te was. Dit is 'n stukkie paradys, die bokke kom drink water by die dam en daar was tot 'n slang wat onder in die dam geswem het. Lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refiloe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was a beautiful stay, coming back soon. Very refreshing and good for a couples' retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Beautiful spot in the bush. Centrally located, superb value for money, friendly and helpful hosts. Everything you needed and more. A very good place to stay if you are touring the Hoedpsruit and Blyde area. We will definitely recommend this spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige, ruim verblyf en mooi uitsigte. Die Studio Woonstel is regtig pragtig, baie ruim en toegerus met alles wat jy nodig sal hê. Die uitsig op die berge is 'n plus. Ons is vriendelik ontvang en alhoewel ons 'n paar keer planne moes verander, het Tegan ons telkens vriendelik, effektief en professioneel tegemoet gekom. Ek sal werklik die plekkie aanbeveel. Die enigste negatief was dat ons verblyf te kort was! Ons gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaydee S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantasties mooi en baie ruimte. Wonderlike plek met vriendelike diens. 24 Degrees Farmhouse was ideaal vir ons as familie. Dis so mooi, netjies met baie ruimte. Jammer ons het so kort gebly sal definitief volgende keer langer bly. Baie gerieflik met mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie netjies en aangenaam. Verblyf is baie netjies en goed toegerus met bystand krag gedurende beurtkrag. Voorwaar 'n puik oorblyf fasiliteite en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker gewees. Kon daar ontspan met gemoedsrus. Sal verseker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Loved every second. Perfectly clean, great location, beautiful bush setting and mountain views, great and very helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

'n Absolute wonderlike ervaring. Eenheid was gereed vir ons. Sue was baie vriendelik. Die mooiste uitsig op Mariepskop en omliggende berge. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tegan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South, R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451d93910061fc9e4dfef9a5aff84448fe875b98b6ea7d00cae2c46103a63222dcfa431eb7b7136ed340fc51ddbe21a5eb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 24 Degrees South R531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.467288 30.879436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang