Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Degrees Self-Catering

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South, R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

24 Degrees Self-Catering is 25 km vanaf Hoedspruit op die R531 geleë. Die eiendom is in 'n natuurreservaat van 90 ha geleë en spog met manjifieke uitsigte oor die Blydeberge; en is naby die Blyderivier-canyon en die Krugerwildtuin. Dit is die ideale basis terwyl jy die Laeveld verken.

Daar is 6 selfstandige eenhede. Die Bush View Chalets het 'n oopplan-sitkamer met 'n kombuisie. Basiese geriewe om maaltye voor te berei sluit 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskassie en ketel in. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi-toegang is ook beskikbaar. Elke chalet het 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Waterside Cottage is 'n oopplan-kothuis op 'n lieflike dam met 'n omheinde tuin, boma en plonspoel. Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, daar is 'n volledige kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n toegeboude dek.

Studio Apartment is 'n oopplan-woonstel met 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetkamer en omheinde dek wat oor die berge uitkyk. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n kantoor en boma.

Farm House is 'n goed uitgelê 3 slaapkamer 2 badkamer huis, met 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer. Dit het 'n buitebraai-area wat uitkyk op die natuurreservaat.

Red Rock Villa is 'n moderne oopplan-ensuite met 1 slaapkamer met 'n volledig toegeruste kombuis, stoepbraai en 'n privaat swembad.

Elke eenheid is ten volle toegerus om te help tydens beurtkrag. Die gashere het verseker dat daar ligte, water, Wi-Fi, battery-aangedrewe waaiers en 'n gasstoof is.

24 Degrees South is 'n klein privaat natuurreservaat en gaste is welkom om op die perseel te stap en fiets te ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Roelf J
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks net mooi uitsig. Ons was opgradeer na die studio met geen ekstra koste. Dit was luuks, ruim, netjies en gerieflik. Mens het net nodig om jou eie...
Sien meer
Sep 2024
Alet B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker en mooi. Dit was die lekkerste plek waar ons nog ooit gebly het. Netjies, skoon, pragtige huis langs 'n dam. Alles was 100%...
Sien meer
Sep 2024
Refiloe M
Saam met lewensmaat
5.0
It was a beautiful stay, coming back soon. Very refreshing and good for a couples' retreat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Janet V
Saam met vriende
5.0
Beautiful spot in the bush. Centrally located, superb value for money, friendly and helpful hosts. Everything you needed and more. A ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Igna D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, ruim verblyf en mooi uitsigte. Die Studio Woonstel is regtig pragtig, baie ruim en toegerus met alles wat jy nodig sal hê. Die uitsig op die...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tegan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Degrees South, R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink 24 Degrees Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South, R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451d93910061fc9e4dfef9a5aff84448fe875b98b6ea7d00cae2c46103a63222dcfa431eb7b7136ed340fc51ddbe21a5eb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 24 Degrees South R531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.467288 30.879436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang