Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Gordonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

24 Gordonia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed ingerigte woonstel wat in 'n fantastiese ligging in Gordonsbaai geleë is. Die smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel is in 'n kompleks oorkant die seiljagkom en hawe geleë en bied lieflike uitsigte oor Valsbaai.

Die woonstel bied 'n oopplan-uitleg wat invloei in 'n sonnige sitkamer met muur-tot-muur vensters, wat vir lieflike uitsigte en sonlig voorsiening maak. Die boonste verdieping van die woonstel is 'n vermaaklikheidsdroom, met sy groot etenstafel, gemaklike dagbed, 'n tweede kombuis en binnebraaigeriewe.

Daar is 3 slaapkamers, waarvan 2 'n koningingrootte-bed in elk het. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook baie klerekasspasie en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon lei. Die gastebadkamer het 'n moderne stort en word gedeel tussen die tweede en derde slaapkamers. Vars linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien om 'n moeitevrye wegbreek te verseker.

Die kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en 'n oond, en vloei na die oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis op die boonste verdieping is toegerus met 'n yskas, 'n stoofplaat en 'n mikrogolfoond. ’n Sonkrag-omskakelaar is geïnstalleer om beurtkrag te versag. Die boonste kombuis is ten volle funksioneel tydens kragonderbrekings. Met konserwatiewe gebruik kan die stelsel se batterye tot 6 uur se krag voorsien. Die woonstelkompleks bied moderne sekuriteit, en gaste het toegang tot 'n parkeergarage en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 24 Gordonia
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 Gordonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ea131eca2e3ddaf4c1013b2fc0974e6cb1a4346c3bce4141f69bc0c757dcf98b0393610df56b5950cf91cccbb748e8a817e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 157 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165245722732 18.860159150926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang