Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Kitchener Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchenerweg 24, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 940 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 Kitchener Road is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Woodstock, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of toeriste wat die pragtige Moederstad en alles wat dit bied wil verken.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Instapstort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook in die waskamer beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met 'n kaggel en oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Apple TV, Prime Video en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die boonste vlak van hierdie huis maak oop op 'n sonnige dakpatio met gemaklike buitemeubels wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie terwyl dit oor die berge uitkyk. Dié huis het ook 'n knus binnehof met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kitchenerweg 24, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchenerweg 24, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957fc165b80f8eca6b2bf82cac2edf849d82ca051f12c41459ce11fc9373821093a4a295e9d1cd3b9eb30669120309daa14e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 940 per nag (plek vir 4) 24 Kitchener Road Woodstock 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9318665 18.451083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang