Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Onvrey Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Maureen V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Goeie ligging, veilig, bekostigbaar en netjies. Ek het alleen gereis en het baie veilig gevoel, die verblyf was baie netjies en skoon en definitief waarde vir geld. Die mense was baie gasvry en vriendelik. Ek sal vir seker met my volgende sakereis hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ideal for couples, friends or families. We had a very comfortable stay with an attentive and friendly host who went the extra mile. The rooms looked better than the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

There will be a next time. Guaranteed. Excellent location for my purpose, well-manicured property with a healthy feeling of warmth to the stay. Brilliant staff always ready to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jattie B
1 nag
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gekuier en die personeel was uitstekend! Die verwelkoming was baie aangenaam. Veiligheid en uitleg is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almone P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekkerste kuier. Vir seker die lekkerste plek waar ek nog gebly het, skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan 24 Onvrey vir seker aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie netjiese en ruim kamers. Beddens slaap baie lekker. Ontbyt was baie lekker. Ons het baie goeie en vriendelike diens van die personeel ontvang. Daar was niks tekortkominge en al ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer besoek en sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Vriendelike personeel, puik diens en die kos was baie lekker. Ek het my verblyf by die 24 Onvrey Guest House geniet! Dankie vir die wonderlike gasvryheid. Baie rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great value. Very comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Gemaklik, veilig, skoon, gasvry. Baie netjies. Vriendelike diens. Alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
24 Onvrey Guest House
Good day Piet Kleynhans. Thank you for the review posted online. We are glad you had a comfortable stay with us. We look forward to hosting you again in the future, all the best. Regards, Reservations

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrey-straat 24, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rTgtPawfztHdBhUSXGf8amMM6v5RowJZLxacB64lEBHefZajp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 24 Vrey Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.180624 28.274734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang