Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Outeniqua Bluff

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kantharuben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 24 Outeniqua Bluff
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Juanita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Ek sou graag elke jaar die plek wil bespreek want dis regtig 'n stukkie paradys!

Pragtige plek, ruim, netjies, stilgebied, veilig. Ek ken regtig geen negatiewe kommentaar lewer nie. Die gasheer is fantasties en baie gesteld daarop om sy kliënte gelukkig te hou. Die kombuis het alles wat jy benodig, die kamers se beddens is in 'n puik toestand, vars handdoeke beskikbaar by dosyne en skoonmaakdienste is vlytig/deeglik. Baie naby die strand, waar ons dan ook lekker geswem het. 5 stêrre in my opinie.

24 Outeniqua Bluff se terugvoer

Thank you for your comments, Juanita. We look forward to hosting you again in the near future.

24 Outeniqua Bluff
Willem K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Paar aande oorgeslaap.

Baie lekker gebly, lyk beter as op die fotos. Baie skoon. Sal sterk aanbeveel.

24 Outeniqua Bluff se terugvoer

Thank you for your comment. We look forward to welcoming you again.

24 Outeniqua Bluff
Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua Bluff 24, Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb878201b4ebe696f176fd001351e82a67b9466eeeff57ffbf88da1fb8582ee38a252013ad411cfd9bb86816eb1814a2021e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 24 Outeniqua Bluff Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0481552 22.2945773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang