Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Rock View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-boulevard 675, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 Rock View is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in Hibberdene. Die woonstel bied maklike toegang tot die strand, spog met 'n lieflike see-uitsig en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende vakansie by die see.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het genoeg sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Die TV is aan geen dienste gekonnekteer en daar is geen WiFi.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braaigeriewe en swembad. Water is geredelik vanuit die boorgat beskikbaar.

Die woonstel is een stel trappe bo die motorhuis en 'n halwe stel weg van die tuin en swembad.

Die tuinhek bied direkte toegang tot die strand en die hoofswemstrand is 'n kort entjie se stap vanaf die strand.

Daar is winkels 'n kort entjie ver, maar die groter winkelsentrums soos Southcoast-winkelsentrum en die Shelly-sentrum is ongeveer 30 minute se ry ver.

Besprekings wat minder as twee dae voor die inklokdag gemaak word, kan ongelukkig nie aanvaar word nie. Gaste moet dus 3 dae voor die aankomsdag navrae doen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Barracuda-boulevard 675, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-boulevard 675, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e10b0c60e019b4bda42b341f1e366ae12d9009b4c37e439819409e8f5ec56e9b7ff289f121a936295987e578830bb29db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 675 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.578687658754 30.573699720307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang