Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@241 Enkeldoorn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Xander B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was rustig, lekker en sal enige tyd weer teruggaan. Ek wil net baie dankie sê vir Melissa. Ons is heeltyd ingelig gehou van waar om te gaan, waar om alles te kry om toegang te kry tot die verblyf. Dit is 'n baie mooi plekkie en 'n mens het toegang tot alles. Is baie naby aan winkelsentrums en vulstasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

5 ster verblyf. Enkeldoorn gastehuis is werklik 5 ster verblyf. Riaan en Melissa was vriendelik en behulpsaam. Die kamer is ruim en beautiful! Mooiste linne! Rustig en werklik veilig! Sal beslis graag weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker geslaap. Baie veilig, netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik! Vriendelik! Heerlik gebly. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana D
1 nag
5.0
Aug 2024

Puik! Dit was baie aangenaam om daar te kon oorslaap - sentraal aan waar ek moes wees. Baie vriendelike diens ontvang, pragtige kamer en geriewe .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Absoluut die moeite werd! Ons het baie lekker geslaap. Die gastehuis is skoon, netjies en alles wat jy nodig het, is daar. Jy kan selfs 'n vleisie braai indien jy sou wil. Dit is 'n pluspunt beslis! Ons sal vir seker weer gaan en ons sal gereeld Pta toe gaan. Ek wil ook net dankie sê vir - ons het iets in die kamer vergeet en sy het dit onmiddellik vir my terug gestuur sonder enige ekstra kostes! Baie dankie daarvoor! Dit kry jy nie aldag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Would 100% stay there again and recommend to anyone traveling to Pretoria. Staff were friendly and welcoming. Located in a safe area with secure on-site parking. The room was absolutely beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedrei M
1 nag
5.0
Jun 2024

Aangenaam lekker gebly. Dankie, baie lekker. Sal weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie V
1 nag
5.0
Jun 2024

Puik gastehuis maar maak asb. werk van daardie deur! Dis regtig 'n puik plek om te oornag. Maar, die middeldeur tussen die kamers werk nie as die ander gaste tot laatnag hard TV kyk nie. Ongelukkig het almal nie dieselfde sin vir konsiderasie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catrien D
1 nag
4.8
Okt 2024

Veilige en netjies met goeie geriewe en lekker ligging. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eaaef2b90cd18b52d3bd4d0b2dd335ce67a51120e9bd122ec98d38b0355519e5014f4df7dc66f2e2e1b389b43b7653a170c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241 Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666775179826 28.254458137044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang