@241 Enkeldoorn Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melissa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Nico D - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Baie veilig, netjies en skoon.
Jaques F - Sep 2024
Algehele gradering
Puik! Vriendelik!
Diana D - Aug 2024
Algehele gradering
Puik!
Karin V - Aug 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Lees meerMichelle H - Jun 2024
Algehele gradering
Would 100% stay there again and recommend to anyone traveling to Pretoria.
Dedrei M - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam lekker gebly.
Millie V - Jun 2024
Algehele gradering
Puik gastehuis maar maak asb. werk van daardie deur!
Hennie P - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, rustig en veilig.
Lezandré T - Jun 2024
Algehele gradering
Die eenheid is mooi netjies, skoon en goed toegerus. Sal verseker weer daar bly.
Francois D - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en netjies oornagverblyf of selfs vir 'n paar dae se verblyf.
Lees meerIsa V - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en professioneel.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang