Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@241 Enkeldoorn Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@241 Enkeldoorn Guesthouse bied bekoorlike verblyf in Montana, Pretoria. Dit is 'n kort afstand vanaf die hospitaal, skole, aftree-oorde en 'n winkelsentrum, en dien as die ideale basis vir beide sakereisigers en gesinne.

Verblyf word in verskeie kamers gebied en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers lei na die stoep met 'n grasperk en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jaques F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Vriendelik! Heerlik gebly. Waarde vir geld!
Sep 2024
Diana D
5.0
Puik! Dit was baie aangenaam om daar te kon oorslaap - sentraal aan waar ek moes wees. Baie vriendelike diens ontvang, pragtige kamer en geriewe .
Aug 2024
Karin V
Gesin met tieners
5.0
Absoluut die moeite werd! Ons het baie lekker geslaap. Die gastehuis is skoon, netjies en alles wat jy nodig het, is daar. Jy kan selfs 'n vleisie bra...
Sien meer
Aug 2024
Michelle H
Gesin met klein kinders
5.0
Would 100% stay there again and recommend to anyone traveling to Pretoria. Staff were friendly and welcoming. Located in a safe area wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Dedrei M
5.0
Aangenaam lekker gebly. Dankie, baie lekker. Sal weer daarvan gebruik maak.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink @241 Enkeldoorn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eaaef2b90cd18b52d3bd4d0b2dd335ce67a51120e9bd122ec98d38b0355519e5014f4df7dc66f2e2e1b389b43b7653a170c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241 Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666775179826 28.254458137044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang