@241 Enkeldoorn Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@241 Enkeldoorn Guesthouse bied bekoorlike verblyf in Montana, Pretoria. Dit is 'n kort afstand vanaf die hospitaal, skole, aftree-oorde en 'n winkelsentrum, en dien as die ideale basis vir beide sakereisigers en gesinne.
Verblyf word in verskeie kamers gebied en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers lei na die stoep met 'n grasperk en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink @241 Enkeldoorn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeestfontein Plaas 324-JR, Erfdeel 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng