Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

245 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eenheid 245 on the Bay, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

245 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in Kaapstad af.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof.

Die aangrensende oopplan-sitkamer het sitplek om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak. Skuifdeure maak oop op die balkon, wat stoepmeubels en uitsigte oor die kompleks hieronder het. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Daar is 'n paar vibey-restaurante, winkels en ander geriewe in die kompleks. Boonop is die kompleks ongeveer 20 km vanaf Kaapstad se middestad, en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 245 Eden on the Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • h/v Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eenheid 245 on the Bay, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 245 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eenheid 245 on the Bay, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3addd8c673aad3f6ebee31c3ba02f2f2afab8715d9ef33f7eecf0a417fa4d871f687ceaac30f4d3ef32fc1a31c80ec54992c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Unit 245 Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7927525 18.4584001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang