Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Jbaynian Gastehuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 15 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonie-singel 246, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Jbaynian Gastehuis is 'n pragtige selfsorghuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die huis is naby die strand en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat vakansie.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die tuin. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ekstra stort wat ideaal is vir strandsand afspoel. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, kisvrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en die eetarea het 'n etenstafel vir 3 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n speelkamer met 'n tafeltennistafel en 2 skaatsplanke.

Die huis lei na 'n agtertuin met 'n buite-eetarea vir 9 gaste, 'n ingeboude braai en 'n groot tuin wat ideaal is vir 'n piekniek. Die eiendom is troeteldiervriendelik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die huis is 250 m vanaf die hoofstrand geleë en 2 km vanaf Marina Martinique en eetplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Jbaynian Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Harmonie-singel 246, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Jbaynian Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonie-singel 246, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81412e244b9fc3557550936eab92cce985c5d1c52f1bb9725f0725fe75969d562018f0d210ed1dfe4e56a83e87e10c02842d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 246 Harmonie Crescent Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.092947904614 24.896956674141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang