Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24B Kruger

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Regan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike lekke. Dit was wat ons nodig gehad het. Ek sal weer kom. Regtig baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi skoon, gerieflike eenheid met sentrale ligging in goeie area. Goed ingerigte eenheid met gemaklike bed. Privaat braaiplek buite eenheid was 'n bonus. Dekor en linne getuig van goeie smaak. Ons het lekker gebly met alles in die eenheid wat ons benodig het. WiFi was puik en deurentyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hillary F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ek en manlief het 'n wegbreek nodg gehad, en dit was die ideale plekkie. Alles was netjies en dit was so rustig. Ons sal beslis weer van 24B Kruger gebruik maak. Baie dankie ook vir die duidelike aanwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Dit is lekker rustig. Dit was lekker. Jy voel net bietjie ongemaklik omdat die eienaars daar bly. Voel jy ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing. Aangename en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Dit was 'n heel gemaklike plekkie om by te bly. Ons het als tot ons beskikking gehad wat ons nodig gehad het. Ek sou dalk net verkies het om tee en koffie beskikbaar te hê. Die WiFi het gesukkel om op te vang in die slaapkamer. Maar andersins is daar geen klagtes nie. Ons het baie lekker gebly. Alle instruksies om in en uit te boek is duidelik uiteengesit deur die persoon in beheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renthia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het en dit was baie netjies. Dis sentraal geleë van Mosselbaai en Hartenbos. Ons sal definitief weer van die eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashwill F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Die beste ooit. Alles is perfek daar, sal weer daar gaan kuier en ek beveel ander aan om daar te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Itai
24B Kruger
Glad all is perfect, thank you so much. We would be honoured to host you again. Thank you. Evelyn.

Emily D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie lekker gebly. Eenheid lekker groot. Eienaars het ons mooi op hoogte gehou met toegangs- en uitgangs-reëls. Ons hou ook van die feit dat daar glad nie in die eenheid gerook mag word nie. Nice stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Itai
24B Kruger
Thank you so much. We are happy our communication was effective and that you enjoyed a smoke-free atmosphere. Many thanks. Evelyn

Margret S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Comfortable. Well situated. We were given detailed instructions regarding accessing the property, using WiFi and TV. Clean fridge/freezer available. Hot water always available. A very organised hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 24, Vrf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs4MkjZhtkxiz2TTuCAlTB9NpGOTrRuDoZzkZ6TWi1q3W5dy3QX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 24 Kruger Street Vrf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.151262496234 22.091115365179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang