Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24B Kruger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir 24B Kruger
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Regan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan E

Ongelooflike lekke.

Dit was wat ons nodig gehad het. Ek sal weer kom. Regtig baie baie dankie.

Lukas K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Mooi skoon, gerieflike eenheid met sentrale ligging in goeie area.

Goed ingerigte eenheid met gemaklike bed. Privaat braaiplek buite eenheid was 'n bonus. Dekor en linne getuig van goeie smaak. Ons het lekker gebly met alles in die eenheid wat ons benodig het. WiFi was puik en deurentyd beskikbaar.

Hillary F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary F

Rustig en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Ek en manlief het 'n wegbreek nodg gehad, en dit was die ideale plekkie. Alles was netjies en dit was so rustig. Ons sal beslis weer van 24B Kruger gebruik maak. Baie dankie ook vir die duidelike aanwysings.

Josephine T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Josephine T

Dit is lekker rustig.

Dit was lekker. Jy voel net bietjie ongemaklik omdat die eienaars daar bly. Voel jy ongemaklik.

Petrus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.

Aangename en hulpvaardige eienaars.

Niel B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel B

Dit was 'n heel gemaklike plekkie om by te bly. Ons het als tot ons beskikking gehad wat ons nodig gehad het.

Ek sou dalk net verkies het om tee en koffie beskikbaar te hê. Die WiFi het gesukkel om op te vang in die slaapkamer. Maar andersins is daar geen klagtes nie. Ons het baie lekker gebly. Alle instruksies om in en uit te boek is duidelik uiteengesit deur die persoon in beheer.

Renthia G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia G

Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het en dit was baie netjies.

Dis sentraal geleë van Mosselbaai en Hartenbos. Ons sal definitief weer van die eenheid gebruik maak.

Tashwill F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashwill F

Die beste ooit.

Alles is perfek daar, sal weer daar gaan kuier en ek beveel ander aan om daar te gaan rus.

24B Kruger se terugvoer

Glad all is perfect, thank you so much. We would be honoured to host you again. Thank you. Evelyn.

24B Kruger
Emily D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily D

Baie lekker gebly. Eenheid lekker groot.

Eienaars het ons mooi op hoogte gehou met toegangs- en uitgangs-reëls. Ons hou ook van die feit dat daar glad nie in die eenheid gerook mag word nie. Nice stay.

24B Kruger se terugvoer

Thank you so much. We are happy our communication was effective and that you enjoyed a smoke-free atmosphere.
Many thanks.
Evelyn

24B Kruger
Margret S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margret S

Comfortable. Well situated.

We were given detailed instructions regarding accessing the property, using WiFi and TV. Clean fridge/freezer available. Hot water always available. A very organised hostess.

Dewald H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H

Ons het dit baie geniet.

Dit is 'n baie gerieflike woonstel.

Abuhurairah A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A

Pleasant.

All that you need and very pleasant. Will definitely go back.

24B Kruger se terugvoer

We are happy there was all that you need. Many thanks for the opportunity.
Looking forward to hosting you again.
Evelyn

24B Kruger
Ian W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

Een van die skoonste en netjiesste plekke waar ons in jare oorgebly het.

Evelyn het ons van vroeg af d.m.v. WhatsApp op hoogte gehou. Met ons aankoms was alles netjies en op sy plek. Die woonstel is ideaal vir 'n naweek maar vir langer verblyf, soos in ons geval, is meer pakplek nodig. Albei badkamers is ruim maar met geen pakplek. Ons moes bv sommige items in die vensterbank of in die slaapkamer pak. Ons het dit met Evelyn bespreek en sy het onderneem om aandag te gee. Ons het ook gevind dat die kaste in die kombuis meer prakties gemaak kan word vir meer ruimte, dat meer praktiese grootte glase verskaf kan word en dat aandag gegee word aan die messegoed. Die huidige messies is net groter as bottermessies. Die braaiplek is prakties en netjies. Alles in ag genome het ons, ons verblyf daar geniet.

Hannelien L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelien L

Rustig, veilig en skoon.

Vervang die draadhangers net in kaste.

Caitlin B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin B

Die kuier was onvergeetlik!

24B Kruger sal ek aanbeveel as 'n nommer 1 toeriste-aantreklikheid in Mosselbaai vir as jy wil ontspan en stilte beleef. Jy voel veilig en minder bekommerd. Hoë sekuriteit tot kliënte-vriendelik. Die uitsig en die stilte wat jy kan beleef! Die huis is pragtig ingerig. 24B is beslis weer op my nommer 1 lys!

24B Kruger se terugvoer

Thank you Caitlin for the review. We are so pleased to hear of your experiences, the view, the quietness, the friendliness. Thank you so much. We are expecting you here again soon. Regards, Evelyn.

24B Kruger
Estelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Blyplek skoon en netjies. Geen geraas. Gasvrou vriendelik.

Sou graag voertuig dalk in toesluit-garage of ten minste onderdak snags wou parkeer.

24B Kruger se terugvoer

Thank you so much Estelle for taking time to write the review. We take note of the requirement for covered parking. Not sure it would be an easy thing to do. We are grateful for the handy tips with regards to cupboards and the shower doors. Evelyn.

24B Kruger
Annette V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Baie skoon en netjies.

Skoon en netjies. Goed ingerig.

24B Kruger se terugvoer

Annette, we appreciate the time you took to write a review. Thank you do much. Evelyn .

24B Kruger
Riette G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G

Baie rustige area.

Lekker rustig en netjies.

24B Kruger se terugvoer

Thank you so much Riette, for taking time to write the review. We are pleased you enjoyed the quietness. Regards, Evelyn.

24B Kruger
Mariana N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana N

Rustig, lekker kuier

Was deel van ons "honeymoon". Baie lekker gekuier.

24B Kruger se terugvoer

Thank you so much for taking time to review, we appreciate it. All of us are so happy it was a nice visit on your honey moon. We really appreciate the opportunity to host you. Regards, Evelyn.

24B Kruger
Nicel J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicel J

Baie liefdevolle, rustige plekkie, goeie gehalte vir geld en baie goed geleë.

Baie netjies en uniek.

24B Kruger se terugvoer

Thanks so much Nicel. We are grateful the place was an awesome 'honemoon nest' for you. Happy anniversary. Evelyn.

24B Kruger
Peter D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Baie rustig en aangenaam.

Vriendelike ontvangs, mooi verduidelik oor die toegang tot die eiendom. Baie netjies en alles tot jou beskikking.

24B Kruger se terugvoer

Thanks Peter, we are glad we made access easy for you. We appreciate the time you took to write the review. Evelyn.

24B Kruger
Francois M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Privaat.

Lekker cozy. Alles is daar.

24B Kruger se terugvoer

Thanks Francois for the review. We enjoyed hosting you here and the chats, and are happy the place was cozy. Evelyn.

24B Kruger
Christopher M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher M

Omgewing baie rustig en stil. Het lekker gekuier.

Sentraal geleë en binne ryafstand van strande, winkels en ander ontspanning.

24B Kruger se terugvoer

Thanks Christopher and brothers for the opportunity to host you. We are happy you found the location great for your activities here in Mossel Bay. Evelyn.

24B Kruger
Dewald H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H

Goeie diens en baie netjiese plek.

Privaat woonstel met eie braaigeriewe. Baie moderne plek.

24B Kruger se terugvoer

Thanks so much for the review Dewald. We appreciate you noticed our efforts to modernise the place. Evelyn.

24B Kruger
Susan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Netjies en waarde vir geld

Sal weer enige tyd weer gaan

24B Kruger se terugvoer

Susan, thank you for the review. We will be honoured to host you anytime. Evelyn

24B Kruger
Heidi J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi J

Perfect overnight venue.

Perfect stay if you only need somewhere to shower and rest your head. The apartment was clean as a pin, the towels and linen white as snow and our host Evelyn communicated all the necessary information in advance. We had family close by so we spent most of our time with them in their house. Should you wish to stay for longer than 2 days and the weather does not permit you to go outside, the apartment is not well suited for staying inside and cooking. The only two issues we had were 1. The Wi-Fi. The MTN signal in the apartment is very poor/non-existent. We also kept loosing the Wi-Fi signal or the Wi-Fi had no internet access. This made any communication from the apartment near impossible 2. On our last night the owners had a party at their house. As the apartment is part of the main residence we could hear the guests partying until late/the early morning hours. As we were leaving the next morning and had a long drive that day, we would have appreciated a good night's rest.

24B Kruger se terugvoer

Thanks so much Heidi for the detailed review. We appreciate our communication and cleanliness was great. Ohh the ADSL Wi-Fi is not always 100%, we do hope that when fibre is in our area the experience would be better. We do apologise for the late noise, we have since established best ways to avoid noise for the guests.

24B Kruger
Claudette H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette H

Fantastic.

Very neat, very friendly and good customer care.

24B Kruger se terugvoer

Thanks so much Claudette for the review. We will strive to keep up the good customer care.

24B Kruger
Rita H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H

Heerlik rustig.

Baie rustig en het lekker gebly.

24B Kruger se terugvoer

Rita we really appreciate the review. We appreciate that the place was quiet and nice for you. Evelyn.

24B Kruger
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 24, Vrf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs4MkjZhtkxiz2TTuCAlTB9NpGOTrRuDoZzkZ6TWi1q3W5dy3QX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 24 Kruger Street Vrf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.151262496234 22.091115365179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang