24B Kruger
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Itai Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 87
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Regan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lekke.
Lukas K - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi skoon, gerieflike eenheid met sentrale ligging in goeie area.
Hillary F - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Josephine T - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is lekker rustig.
Petrus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.
Niel B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heel gemaklike plekkie om by te bly. Ons het als tot ons beskikking gehad wat ons nodig gehad het.
Renthia G - Okt 2022
Algehele gradering
Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het en dit was baie netjies.
Tashwill F - Aug 2022
Algehele gradering
Die beste ooit.
24B Kruger se terugvoer
Glad all is perfect, thank you so much. We would be honoured to host you again. Thank you. Evelyn.
Emily D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eenheid lekker groot.
24B Kruger se terugvoer
Thank you so much. We are happy our communication was effective and that you enjoyed a smoke-free atmosphere.
Many thanks.
Evelyn
Margret S - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable. Well situated.
Dewald H - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Abuhurairah A - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasant.
24B Kruger se terugvoer
We are happy there was all that you need. Many thanks for the opportunity.
Looking forward to hosting you again.
Evelyn
Ian W - Mrt 2022
Algehele gradering
Een van die skoonste en netjiesste plekke waar ons in jare oorgebly het.
Lees meerHannelien L - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en skoon.
Caitlin B - Mei 2021
Algehele gradering
Die kuier was onvergeetlik!
24B Kruger se terugvoer
Thank you Caitlin for the review. We are so pleased to hear of your experiences, the view, the quietness, the friendliness. Thank you so much. We are expecting you here again soon. Regards, Evelyn.
Estelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Blyplek skoon en netjies. Geen geraas. Gasvrou vriendelik.
24B Kruger se terugvoer
Thank you so much Estelle for taking time to write the review. We take note of the requirement for covered parking. Not sure it would be an easy thing to do. We are grateful for the handy tips with regards to cupboards and the shower doors. Evelyn.
Annette V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
24B Kruger se terugvoer
Annette, we appreciate the time you took to write a review. Thank you do much. Evelyn .
Riette G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige area.
24B Kruger se terugvoer
Thank you so much Riette, for taking time to write the review. We are pleased you enjoyed the quietness. Regards, Evelyn.
Mariana N - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker kuier
24B Kruger se terugvoer
Thank you so much for taking time to review, we appreciate it. All of us are so happy it was a nice visit on your honey moon. We really appreciate the opportunity to host you. Regards, Evelyn.
Nicel J - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie liefdevolle, rustige plekkie, goeie gehalte vir geld en baie goed geleë.
24B Kruger se terugvoer
Thanks so much Nicel. We are grateful the place was an awesome 'honemoon nest' for you. Happy anniversary. Evelyn.
Peter D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
24B Kruger se terugvoer
Thanks Peter, we are glad we made access easy for you. We appreciate the time you took to write the review. Evelyn.
Francois M - Feb 2020
Algehele gradering
Privaat.
24B Kruger se terugvoer
Thanks Francois for the review. We enjoyed hosting you here and the chats, and are happy the place was cozy. Evelyn.
Christopher M - Nov 2020
Algehele gradering
Omgewing baie rustig en stil. Het lekker gekuier.
24B Kruger se terugvoer
Thanks Christopher and brothers for the opportunity to host you. We are happy you found the location great for your activities here in Mossel Bay. Evelyn.
Dewald H - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie diens en baie netjiese plek.
24B Kruger se terugvoer
Thanks so much for the review Dewald. We appreciate you noticed our efforts to modernise the place. Evelyn.
Susan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld
24B Kruger se terugvoer
Susan, thank you for the review. We will be honoured to host you anytime. Evelyn
Heidi J - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect overnight venue.
Lees meer24B Kruger se terugvoer
Thanks so much Heidi for the detailed review. We appreciate our communication and cleanliness was great. Ohh the ADSL Wi-Fi is not always 100%, we do hope that when fibre is in our area the experience would be better. We do apologise for the late noise, we have since established best ways to avoid noise for the guests.
Claudette H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic.
24B Kruger se terugvoer
Thanks so much Claudette for the review. We will strive to keep up the good customer care.
Rita H - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
24B Kruger se terugvoer
Rita we really appreciate the review. We appreciate that the place was quiet and nice for you. Evelyn.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 24, Vrf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang