Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24B Kruger

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 24, Vrf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

24B Kruger is 'n knus selfsorgkothuis vir 4 gaste in Island View.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank en 'n koffietafel in die sitkamer. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Mosselbaai het 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge, soos 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartlomeus Dias Museumkompleks, Cape St Blaise-vuurtoring, Garden Route Casino, Hartenbos Waterpark en vele meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Regan E
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike lekke. Dit was wat ons nodig gehad het. Ek sal weer kom. Regtig baie baie dankie.
Mrt 2024
Lukas K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi skoon, gerieflike eenheid met sentrale ligging in goeie area. Goed ingerigte eenheid met gemaklike bed. Privaat braaiplek buite eenheid was 'n bo...
Sien meer
Feb 2024
Hillary F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ek en manlief het 'n wegbreek nodg gehad, en dit was die ideale plekkie. Alles was netjies e...
Sien meer
Jul 2023
Petrus M
Saam met lewensmaat
4.6
Aangename verblyf in 'n veilige omgewing. Aangename en hulpvaardige eienaars.
Mrt 2023
Niel B
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was 'n heel gemaklike plekkie om by te bly. Ons het als tot ons beskikking gehad wat ons nodig gehad het. Ek sou dalk net verkies het om tee en ko...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Krugerstraat 24, Vrf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24B Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 24, Vrf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs4MkjZhtkxiz2TTuCAlTB9NpGOTrRuDoZzkZ6TWi1q3W5dy3QX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 24 Kruger Street Vrf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.151262496234 22.091115365179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang