25 @ Royal Ascot
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 25 Ascot Village, Grand National Boulevard, Royal Ascot, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
25 @ Royal Ascot bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Milnerton, Royal Ascot, in Kaapstad. Hierdie woonstel is die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea lang die kombuis het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n buite-eetarea. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Verder is daar 'n swembad waar gaste kan ontspan. Die eenheid bied maklike toegang tot die Robbeneiland-veerboot, die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Eenheid 25 Ascot Village, Grand National Boulevard, Royal Ascot, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Rural Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 25 Ascot Village, Grand National Boulevard, Royal Ascot, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang