Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 La Pirogue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rozane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir 25 La Pirogue
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maria M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

The place was clean and the owner was so caring from day 1 till we leave.

The place was very clean and had an ocean view.

Phylicity N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phylicity N

Amazing stay so close to everything.

I love the place. It's a walking distance to the beach and mall, and very safe.

25 La Pirogue se terugvoer

Thank you Phylicity.

25 La Pirogue
Phylicity N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phylicity N

Dit was die beste wat ons in 'n lang tyd geniet het.

Die plek was gerieflik, skoon en so naby aan die winkels, regtig die moeite werd vir jou geld.

Odette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H

Awesome!

We have just returned from La Pirogue, and it was an absolute lovely stay. The unit is clean with a sparkling pool, ideal for adults or a family with children. We'll definitely be back!

25 La Pirogue se terugvoer

Thank you so much for the review, Odette!

25 La Pirogue
Lizann C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann C

Lekker kuier en rusplekkie.

Baie dankie vir 'n lekker kuier. Ons sien julle vir seker weer.

Karen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Lieflike plek, baie ruim en ligging is perfek.

Naby genoeg aan die see, maar nie op die strand dat dit te besig raak nie.

Salomie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie D

Gerieflike woonstel, goed ingerig, veilig naby strand en restaurante en net baie lekker.

Yskas bietjie probleme gegee maar eienaar dit uitgesort asook microwave dadelik vervang. die buitekussings is net deurgesit maar dis baie lekker stel as plastic stoele en tafel, want ons is buitemense, dan die hoofslaapkamerbedmatras is deurgeslaap, maak rug seer, dis al, verder was dit heerlik en ons beplan om weer te gaan. Net jammer daar is nie 'n generator nie, loadshedding is erg en hier om te bly vir 15 jaar blykbaar en dan die gasbraaier was vuil onder en kort bietjie TLC.

Marlene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie netjiese lekker plekkie.

Alles baie lekker, sal net 'n gewone braai op balkon wil hê en nie gasbraai.

25 La Pirogue se terugvoer

Baie dankie .
Ongelukkig is dit nie toelaatbaar om 'n gewone braai op die stoep te hê nie agv die brandgevaar van die grasdakke

25 La Pirogue
Erika S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Safe, clean, value for money and ideally situated.

Really comfortable. Was ideal for our group of ladies as we felt safe - having the pool right on our doorstep was a bonus. We will definitely be back.

Kirstin W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W

Lovely place to stay.

25 La Pirogue is perfectly situated for easy acess to the beach. It is spacious with a large balcony with lovely views. We had a lovely stay.

Doug N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug N

Lovely stay.

Lovely stay. Kids loved the kiddies pool.

Chantell J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J

Wonderlike, netjiese en pragtige plek.

Sal definitief terugkom ons het dit baie geniet.

Pierre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Fantastiese plekkie. Sal enige tyd weer terug gaan.

Fantastiese plekkie. Dit is baie skoon en netjies, en baie goed geleë. Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal enige tyd weer terug gaan.

Sunee V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunee V

Pragtige eenheid, stapafstand van strande.

Ruim eenheid met alles wat mens nodig het! Al 3 slaapkamers was heerlik groot en die 2 badkamers is nuut en modern. Die reusestoep het 'n gemaklike sitarea met 'n see-uitsig, asook 'n eetkamertafel. Die kompleks se swembad is 'n lafenis na 'n warm stappie terug van die strand af. Al wat ons gemis is het was 'n houtvuur, maar die gasbraai op die stoep het net so goed gewerk. Ons sal beslis weer hier bly!

25 La Pirogue se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer daar te verwelkom.

25 La Pirogue
Stacey-lee J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey-lee J

Worth Every Memory!

The place was clean and the views were beautiful. Spacious and child friendly! The memories we have is beautiful and hope we can create more again very soon!

Mariette W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Luilekker vir paar dae van rus.

25 La Pirogue is 'n ruim 3 slaapkamer woonstel met 'n reuse balkon wat uitkyk oor 'n swembad en dis 'n straat terug van die see. Loopafstand na see en na Restaurante (Mozambik) en vir die fikses na Il Pescatore. Daar is alles wat jy nodig het, neem net eie handdoeke. Veilige parkering in 'n garage. Maklike toegang vanaf garage tot kombuis vir kruideniers. Kombuis is ten volle toegerus. Ons het heerlik in die aande geluister na die gekwaak van die paddas wat hul tuisgemaak het in die kinderswembad. Die enigste ding wat ons gemis het is plat lakens want dit raak nogal warm net onder die duvets. Daar is waaiers in die kamers en daar word op Vrydae en Maandae skoongemaak. My bejaarde ma kon maklik stap tot by die see.

Div L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div L

Heerlike verblyf, uitstekende ligging!

Baie naby aan die see. Baie ruim kamers wat alles bied vir ‘n gerieflike gesinsvakansie. Die Weber-gasbraai was ‘n wenner! Sal vir seker weer besoek!

Francisco D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco D

Memorable and great time.

Very well kept and clean. Close to most amenities. Wonderful place.

Roelane L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelane L

Ek beveel die verblyf aan, dit was heerlik en 'n pragtige versorgde plek.

Ek beveel die verblyf aan vir 'n gesin met kinders.

Alan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan V

Wow wow wow ... Fantasties.

Dit was nou rêrig 'n huisie weg van die huis af. Alles was soos die Engelsman sal sê 'top notch' gewees. Sal rêrig weer wil teruggaan volgende keer, maar die keer net bietjie langer.

Gustav S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Goeie waarde vir geld!

Ons kan beslis hierdie eenheid hoogs aanbeveel. Dit is naby die strand, klein winkel sentrum en restaurante geleë. Die eienaar is baie vriendelik en die eenheid is ongelooflik mooi en prakties. Dit was 'n plesier om hier te bly. Sal beslis weer terug kom.

Rayno G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno G

Tevrede.

Die verblyf was goed geleë en het alle bykomstighede wat jy benodig. Het dit baie geniet.

25 La Pirogue se terugvoer

baie dankie Rayno

25 La Pirogue
Estelle J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle J

Ruim en perfek geleë.

Heerlike, ruim, goed toegeruste en veilige eenheid perfek vir gesinsvakansies. Pragtige see-uitsig!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 25 La Pirogue, Compensation Kusweg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTQ3ZmU0LWYyNzMtNGY1ZS04NzJkLWUwNmVmZjQwZDdhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Unit 25 La Pirogue 97 Compensation Beach Road 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533541 31.221145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang