Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 La Pirogue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Maria M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

The place was clean and the owner was so caring from day 1 till we leave. The place was very clean and had an ocean view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phylicity N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Amazing stay so close to everything. I love the place. It's a walking distance to the beach and mall, and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozane
25 La Pirogue
Thank you Phylicity.

Phylicity N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Dit was die beste wat ons in 'n lang tyd geniet het. Die plek was gerieflik, skoon en so naby aan die winkels, regtig die moeite werd vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette H
Lang verblyf
4.6
Jan 2024

Awesome! We have just returned from La Pirogue, and it was an absolute lovely stay. The unit is clean with a sparkling pool, ideal for adults or a family with children. We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozane
25 La Pirogue
Thank you so much for the review, Odette!

Lizann C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Lekker kuier en rusplekkie. Baie dankie vir 'n lekker kuier. Ons sien julle vir seker weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Lieflike plek, baie ruim en ligging is perfek. Naby genoeg aan die see, maar nie op die strand dat dit te besig raak nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Gerieflike woonstel, goed ingerig, veilig naby strand en restaurante en net baie lekker. Yskas bietjie probleme gegee maar eienaar dit uitgesort asook microwave dadelik vervang. die buitekussings is net deurgesit maar dis baie lekker stel as plastic stoele en tafel, want ons is buitemense, dan die hoofslaapkamerbedmatras is deurgeslaap, maak rug seer, dis al, verder was dit heerlik en ons beplan om weer te gaan. Net jammer daar is nie 'n generator nie, loadshedding is erg en hier om te bly vir 15 jaar blykbaar en dan die gasbraaier was vuil onder en kort bietjie TLC.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie netjiese lekker plekkie. Alles baie lekker, sal net 'n gewone braai op balkon wil hê en nie gasbraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozane
25 La Pirogue
Baie dankie . Ongelukkig is dit nie toelaatbaar om 'n gewone braai op die stoep te hê nie agv die brandgevaar van die grasdakke

Erika S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Safe, clean, value for money and ideally situated. Really comfortable. Was ideal for our group of ladies as we felt safe - having the pool right on our doorstep was a bonus. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin W
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Lovely place to stay. 25 La Pirogue is perfectly situated for easy acess to the beach. It is spacious with a large balcony with lovely views. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rozane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 25 La Pirogue, Compensation Kusweg 97, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTQ3ZmU0LWYyNzMtNGY1ZS04NzJkLWUwNmVmZjQwZDdhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Unit 25 La Pirogue 97 Compensation Beach Road 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533541 31.221145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang