Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Oesterlaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterlaan 25, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

25 Oesterlaan bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Stilbaai-Wes. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken, want dit is ook net 600 m van die strand af.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met 'n piekniektafel en ekstra sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet. Daar is 2 draagbare buitebraaie beskikbaar vir gebruik. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang en kanovaart in.

Die verblyf is troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Oesterlaan 25, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterlaan 25, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA781cdec2f3c99fc23d78c75ea94959b0c633435282e2053a09c72e1b70c2e93c98265584477d39e8c8aa9f23e760939f3b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 25 Oester Avenue Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.379054864172 21.417080159525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang