Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 on Fitzpatrick

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mylaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir 25 on Fitzpatrick
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasja R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R

Was fantasties.

Dit was uitstekend, dankie.

Elreza S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza S

Stunning.

Ek het baie lekker geslaap.

Willie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Fantasties!

Ons as gesin wil net weereens baie dankie sê vir die wonderlike paar dae by julle. God bless.

Cleresa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleresa C

Lekker.

Baie lekker en rustig gewees.

Leslie R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie R

Was baie lekker.

Ja, die verblyf was lekker.

Lauren G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren G

Owners very friendly and place is very neat and tidy and has all the necessities.

Owners very friendly and place is neat and tidy and has everything you need. Whether you are traveling alone or with a family.

Naahied B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naahied B

The accommodation and location was perfect. The host was friendly and accommodating. I would definitely book a stay again.

Comfortable and affordable. No load-shedding which is a bonus. Quiet area and safe.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review Naahied. I am so happy you enjoyed your stay and look forward to your next visit! Regards also to your family!

25 on Fitzpatrick
Nina R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina R

Peaceful. Cozy. Welcoming. Safe. Relaxing.

My partner and I were hopping between accommodations for a while as we were waiting to move into our new home. Our host at The Protea made the transition much easier. We were welcomed graciously. The cottage at The Protea had everything we needed, with a lovely large and enclosed garden that accommodated my cat. The separate entrance was great to have, and our privacy was completely respected, which is really important to me. I would definitely recommend this stay.

Matthew L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew L

Was a very nice experience.

I would recommended it to my close friends and family.

Andrid P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrid P

Rustig en privaat.

Dit was lieflik stil en rustig. Niemand het ons gepla en ons kon kom en gan soos ons wil.

Stefhanie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefhanie M

Was baie lekker, rustig en baie snoesig.

Sal sit vir enige een aanbeveel. En sal definitief in die toekoms weer besoek.

Cornel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Rustig, gerieflik en vriendelike ontvangs.

Die plekkie is so gerieflik en perfek geleë. Naby al die hospitale en ook die winkelsentrums. Veilige area met 'n heerlike agterstoep waar jy jou oggendkoffie kan geniet met die voëltjies naby jou. Dit voel soos die platteland in die stad. Baie dankie tannie vir als, net jammer ons kuier was so kort.

Mark A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Met all my needs and more.

Host was extremely helpful and friendly and made sure I was comfortable.

Loekie O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie O

Vinnige diens, lekker rustige omgewing.

Ons was hartlik ontvang, heerlike rustige buurt, wonderlike plekkie vir Kaap se naweek wegbreek. Alles was mens nodig het. Veilige parkering. Sal definitief weer draai maak.

Anoan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anoan D

Net wat ons nodig gehad het!

Die eienaar is so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel! Ons was net daar vir een aand, maar kon so gemaklik uitrus! Baie dankie vir alles!

Melanie A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Waarde vir geld - baie goeie ervaring!

Dankie, Mylaine, vir jou gasvryheid - ons kom beslis weer!

Cornelius R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius R

Stil, rustig, privaat.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly en lekker geslaap tydens ons Kaapse kuier.

Adri B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Ek en my hondjie was met gasvryheid ontvang en het gou tuis gevoel en my hondjie het die veilige toe agterplaas baie geniet.

Met aankoms het Myraine my meegedeel dat sy eerder besluit het om my en my hondjie in 'n ruimer eenheid te sit as wat ek oorspronklik geboek het. Ons het baie heerlik gekuier en ons was baie naby aan Panorama Animal Eye centre waar my hondjie vir katarakverwydering gegaan het. Dit is rustig veilig en baie privaat en ek sal 25 on Fitzpatrick aanbeveel.

Morne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Great!

Perfek! Lekker gebly. Dankie.

Theuns A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns A

Gerieflike privaat woonstel. Baie liefde en vriendelikheid ontvang en woefkind was welkom.

Mylaine het ons so tuis laat voel. Ons kinders het kom kuier en ons het almal heerlik voor die woonstel gekuier.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Vreeslik Baie dankie Vir die mooi woorde, Diana!! Dit was so lekker Om die lag en gesels te hoor. Ons Sien uit daarna Om julle weer te Kan verwelkom. Bly asseblief veilig en gesond tot Dan!!
Groete uit Kaapstad Xx

25 on Fitzpatrick
Ronelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker

Alles is lekker en netjies. Baie vriendelike gasvrou.

Nadia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Die verwelkoming was puik. Vriendlik en gasvry.

Die plek bied privaatheid. Dis netjies en baie gesellig.

Lodine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodine V

Tydjie daar was kort.

Die eienaar is in ongelooflike dame, sy en haar man het ons gehelp met ons sleepwaentjie se afhaak in insleep na veilige parkeering, die plekkies is so mooi ingerig, dit was baie lekker om daar te kuier voel soos by jou eie huis. Pragtige plekkies en Mylaine het ons so vriendelik ontvang en was ongelooflik behulpsaam, dis lekker om daar te bly, sal beslis weer daar oornag.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde, Lodine. Dit was 'n groot plesier om julle te kon verwelkom. Ek sien uit na 'n volgende kuiertjie van julle. Bly asseblief veilig en gesond tot dan. Groete.

25 on Fitzpatrick
Petrus C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus C

Lekker gebly.

Het die tyd geniet, sal weer daar kom bly.

Byron S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron S

Goeie vriendelike diens, baie tevrede met alles.

Geen probleme ondervind nie.

Mariana O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O

Baie lekker en baie oulike gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Sal die aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Baie dankie, Mariaan. Dit was 'n plessier om julle te ontmoet en te akkomodeer. Ek hoop om weer in die toekoms vir julle te kan verwelkom.

25 on Fitzpatrick
Verna B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna B

Kort, maar lekker gekuier. 10/ 10 vir gasvryheid.

Sal met graagte weer van die verblyf gebruik maak. Beveel dit met vrymoedigheid aan. Was veral goed want ons hondjie is ook geakkomodeer.

Thomas S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Was goed gelee. Kort net veilige parkeering

Was goed gelee. Kort net veilige parkeering

Rudichar W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudichar W

Fantastiese aand, sal dit graag aanbeveel.

Ons het die aand baie geniet, die dame was baie gasvry en het ons goed ontvang.

Rafiq R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafiq R

The host is super nice and welcoming on arrival. Neat and clean room with good coffee.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die gasheer is super-aangenaam en verwelkomend met aankoms. Netjiese en skoon kamer met goeie koffie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Antoinette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Newton P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newton P

Fantasties.

Baie lekker aand gehad, vriendelike en professionele diens ontvang.

Claudette C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette C

Very nice area, with an excellent host.

Mylaine Botha is an excellent host, very friendly and made us feel at home. Thank you for all the WhatsApp messages you send me with all the nice activities to do.

Marius J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

Netjies.

'n Gasvrye, asook bekostigbare verblyf waar gasvrou besonder was om verblyf aangenaam te maak.

Denis J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denis J

Sentraal vir ons behoefte en mense is baie vriendelik en professioneel.

DIe akkommodasie was baie netjies en die sitkamer, kombuis en TV was baie gemaklik. Die TV, wat al die sport en Kyknet het, het ons soos 'n handskoen gepas. Die motor en ander veiligheidsaspekte was goed. Die eienaars is baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om my vrou wie skoen herstel nodig gehad te reel uit hulle eie.

Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Alles wat ek nodig gehad het. Baie dankie.

Dit is rustig, stil en netjies.

Leigh B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B

Baie oulike plekkie met sulke gasvrye eienaars. Sal dit definitief aanbeveel.

Sien sterre.

Reanda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reanda V

Dit was baie lekker netjies.

Ons het vir 3 nagte daar geslaap en het dit baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

Martlie J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J

Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Dit was netjies en ruim vir ons vier. Saans was daar stilte en kon ons sonder 'n lawaai aan die slaap raak. Ons het heerlik gebly.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Baie dankie, Martlie, Dit was heerlik Om julle by ons te gehad het. Ek hoop om in die toekoms weer vir julle te kan verwelkom. Vriendelikke groete, Mylaine.

25 on Fitzpatrick
Stephanie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie E

Baie gerieflik.

Ons het baie welkom gevoel en sal weer van die plekkie gebruik maak.

Francious M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francious M

Dit was verskriklik lekke en liefde volle mense.

Dit was 'n baie mooi en netjiese plekkie gewees met liefdevolle mense.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde François! Groete daar vir Chandré en sterkte vir die groot dag.

25 on Fitzpatrick
Marilyn H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Ons het die gasvryheid geniet!

Die rustigheid en veilige omgewing is 'n groot aanwins vir enige gas. Puik gasvryheid kroon alles. Baie dankie en seënwense.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Marilyn! Dit was n groot plessier om julle te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom! Seënwense vir julle ook! Groete, Mylaine

25 on Fitzpatrick
Randell B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell B

Was ongelooflik lekker en sal enige tyd weer plek bespreek by 25 On Fitzpatrick.

Ongelooflike ligging waarin ek my bevind het.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

More Randell
Baie dankie vir die wonderlikke resensie.
Dit was 'n plesier om vir jou en Astrid te ontmoet.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Lekker dag en naweek.
Groete, Mylaine

25 on Fitzpatrick
Tersia P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P

Die ontvangs was baie goed en ongelooflik vriendelike diens.

Ek is baie vriendelik ontvang. Daar is ook vooraf met my kontak gemaak om seker te maak hoe laat hulle my kan verwag. Die gastehuis is ook in 'n veilige omgewing. Sal definitief aanbeveel.

Annette H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette H

Vriendelike, behulpsame Mylanie om ons verblyf by 25 on Fitzpatrick te skuif na Two Palms op kort kennisgewing.

Om verstaanbare redes het Mylanie ons dadelik 'hervestig' na Two Palms (wat uiters netjies en privaat was). Sy het selfs met ons kom kennis maak om uit te vind of ons gelukkig is. Two Palms was uiters netjies, privaat en rustig - eienaars ook kom kennis maak en gesels, baie vriendelike egpaar en ons was baie tevrede. Kan beslis aanbeveel!

Barrry B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barrry B

Vriendelike, aangename gasvrou met netjiese en aangename verblyf.

Geen versoek was vir gasvrou, Maylaine Botma, te veel nie. Die Garden Unit waar ons gebly het, was netjies, ruim en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het ons eie privaat ingang gehad - iets wat vir ons tel en die kamer was lekker ruim en met smaak versier. Die ligging was vir ons baie goed, slegs 'n paar minute vanaf Panorama Medikliniek en om die draai van winkelsentrums. Ek sal die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Hallo Barry en Estelle! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was lieflik om julle te kon ontmoet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete Mylaine

25 on Fitzpatrick
Mercia G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mercia G

Was 'n BAIE klein kamer! Baie basies en beknop.

Het net een keer melk en beskuit gekry. Ons is gewoond daaraan om elke dag te kry by ander plekke. Baie basiese eenheid. Baie beknop. Skoon by aankoms, maar hulle het nie die vullismandjie leeggemaak die volgende dag nie.

25 on Fitzpatrick se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, Mercia. Let asb daarop dat ons wel 'n selfsorg eenheid is maar ek het wel 2 keer weer vir julle melk gegee. Die advertensie het fotos en 'n volle beskrywing van die kamer wat ek genoem het was net vir 1 or 2 nagte bedoel. Ek het telkemale gevra en geboodskap via whats-app om op te volg of julle enige iets benodig, julle was welkom te vra.
Vriendelike Groete
Mylaine

25 on Fitzpatrick
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzpatrick-straat 25, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c688127f41c82c978118b501108f55685eec3b1aa9f1a31f2b04aca4e3d4d9058dbf135a7d53fabf2273516e08e3bc08764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 25 Fitzpatrick Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.88981 18.58276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang