25 on Fitzpatrick
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mylaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nwabisa Siyamthanda Z - Sep 2024
Algehele gradering
Great place, comfortable and closer to the national road, NI. Welcoming hosts.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Thank you for the lovely review, Nwabisa... I look forward to another visit. Keep well! Regards, Mylaine.
Natasja R - Aug 2024
Algehele gradering
Was fantasties.
Elreza S - Jul 2024
Algehele gradering
Stunning.
Willie J - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Cleresa C - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Leslie R - Aug 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Lauren G - Jul 2024
Algehele gradering
Owners very friendly and place is very neat and tidy and has all the necessities.
Naahied B - Aug 2023
Algehele gradering
The accommodation and location was perfect. The host was friendly and accommodating. I would definitely book a stay again.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review Naahied. I am so happy you enjoyed your stay and look forward to your next visit! Regards also to your family!
Nina R - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful. Cozy. Welcoming. Safe. Relaxing.
Lees meerMatthew L - Okt 2022
Algehele gradering
Was a very nice experience.
Andrid P - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Stefhanie M - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, rustig en baie snoesig.
Cornel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en vriendelike ontvangs.
Mark A - Feb 2022
Algehele gradering
Met all my needs and more.
Loekie O - Jan 2022
Algehele gradering
Vinnige diens, lekker rustige omgewing.
Anoan D - Jul 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Melanie A - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld - baie goeie ervaring!
Cornelius R - Aug 2022
Algehele gradering
Stil, rustig, privaat.
Adri B - Okt 2021
Algehele gradering
Ek en my hondjie was met gasvryheid ontvang en het gou tuis gevoel en my hondjie het die veilige toe agterplaas baie geniet.
Morne S - Jul 2021
Algehele gradering
Great!
Theuns A - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike privaat woonstel. Baie liefde en vriendelikheid ontvang en woefkind was welkom.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Vreeslik Baie dankie Vir die mooi woorde, Diana!! Dit was so lekker Om die lag en gesels te hoor. Ons Sien uit daarna Om julle weer te Kan verwelkom. Bly asseblief veilig en gesond tot Dan!!
Groete uit Kaapstad Xx
Ronelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Nadia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Die verwelkoming was puik. Vriendlik en gasvry.
Lodine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Tydjie daar was kort.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike woorde, Lodine. Dit was 'n groot plesier om julle te kon verwelkom. Ek sien uit na 'n volgende kuiertjie van julle. Bly asseblief veilig en gesond tot dan. Groete.
Petrus C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Byron S - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens, baie tevrede met alles.
Mariana O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en baie oulike gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Baie dankie, Mariaan. Dit was 'n plessier om julle te ontmoet en te akkomodeer. Ek hoop om weer in die toekoms vir julle te kan verwelkom.
Verna B - Sep 2020
Algehele gradering
Kort, maar lekker gekuier. 10/ 10 vir gasvryheid.
Thomas S - Okt 2020
Algehele gradering
Was goed gelee. Kort net veilige parkeering
Rudichar W - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese aand, sal dit graag aanbeveel.
Rafiq R - Nov 2019
Algehele gradering
The host is super nice and welcoming on arrival. Neat and clean room with good coffee.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die gasheer is super-aangenaam en verwelkomend met aankoms. Netjiese en skoon kamer met goeie koffie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Antoinette B - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike gasvrou.
Newton P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Claudette C - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice area, with an excellent host.
Marius J - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies.
Denis J - Mrt 2019
Algehele gradering
Sentraal vir ons behoefte en mense is baie vriendelik en professioneel.
Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het. Baie dankie.
Leigh B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met sulke gasvrye eienaars. Sal dit definitief aanbeveel.
Reanda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker netjies.
Martlie J - Mei 2018
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Baie dankie, Martlie, Dit was heerlik Om julle by ons te gehad het. Ek hoop om in die toekoms weer vir julle te kan verwelkom. Vriendelikke groete, Mylaine.
Stephanie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Francious M - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekke en liefde volle mense.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde François! Groete daar vir Chandré en sterkte vir die groot dag.
Marilyn H - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het die gasvryheid geniet!
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Marilyn! Dit was n groot plessier om julle te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom! Seënwense vir julle ook! Groete, Mylaine
Randell B - Apr 2017
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker en sal enige tyd weer plek bespreek by 25 On Fitzpatrick.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
More Randell
Baie dankie vir die wonderlikke resensie.
Dit was 'n plesier om vir jou en Astrid te ontmoet.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Lekker dag en naweek.
Groete, Mylaine
Tersia P - Mrt 2017
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed en ongelooflik vriendelike diens.
Annette H - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame Mylanie om ons verblyf by 25 on Fitzpatrick te skuif na Two Palms op kort kennisgewing.
Barrry B - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike, aangename gasvrou met netjiese en aangename verblyf.
Lees meer25 on Fitzpatrick se terugvoer
Hallo Barry en Estelle! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was lieflik om julle te kon ontmoet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete Mylaine
Mercia G - Jul 2016
Algehele gradering
Was 'n BAIE klein kamer! Baie basies en beknop.
25 on Fitzpatrick se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, Mercia. Let asb daarop dat ons wel 'n selfsorg eenheid is maar ek het wel 2 keer weer vir julle melk gegee. Die advertensie het fotos en 'n volle beskrywing van die kamer wat ek genoem het was net vir 1 or 2 nagte bedoel. Ek het telkemale gevra en geboodskap via whats-app om op te volg of julle enige iets benodig, julle was welkom te vra.
Vriendelike Groete
Mylaine
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fitzpatrick-straat 25, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang