Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 On Pretorius

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Claresse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 79 resensies vir 25 On Pretorius
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Maritza M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

Baie gerieflik, veilig en uitstekend geleë.

Goed ingerigte, netjiese eenheid vir kort verblyf. Lekker naby skool.

Nthabiseng M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

Safe and peaceful.

Wi-Fi was inconsistent.

Lala O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lala O

Baie lekker gebly! Sal definitief weer daar bly en aanbeveel vir almal!

Wonderlike gasvrou. Sy gaan uit haar pad vir haar gaste!

Tonie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonie S

Sal verseker weer gaan.

Lekker stil en presies reg.

Leon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K

Gerieflike en netjiese verblyf.

Goed ingerig met alles wat jy benodig.

Adelle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adelle D

Alles wat jy nodig het, net te warm.

Pragtig en netjies. Sal aanbeveel vir dalk nog 'n stel kussings op elke bed. Lugversorging sal 'n pluspunt wees. Dalk 'n paar stoele of bankies met 'n tafel onder die boom vir braai.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Abrie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S

Veilige oornag verblyf.

Dankie, maak dit maklik met vergadering reëlings.

Leunis V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leunis V

Netjies met die nodige.

Potch is bitter koud. Benodig minstens 'n kombers by die ligte duvet op elke bed. Die bunkbed moet vervang word. Die basis is so hard soos klip. Bitter moeilik om daarop te slaap. Die warmwaterkraan in die stort gee 'n skok. Daar is 'n gevaarlike probleem met aardbedrading.

25 On Pretorius se terugvoer

Goeie middag Leunis,

Dankie vir die terugvoering.

Ons sal definitief aandag gee aan die bogenoemde.

Let asb. op dat daar ekstra komberse in die kas is.

Ons het ook iemand uitgekry om die stort reg te maak, dit is nie n meer n probleem nie

Hoop om julle vinnig weer te sien.

Vriendelike groete

25 On Pretorius
Johan E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

100% vir 'n vinnige oorslaap. Skoon en netjies.

Ons het in die aand 21:00 gearriveer en was beïndruk met die duidelike prosedures om in te kom en die gasvrou, Claressa, wat uitgekom het om ons vriendelik te ontvang en alles te verduidelik. Was maklik om die volgende oggend vroeg (half 6) weer uit te kom op pad Nampo toe.

Madeleine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V

Baie netjies gemaklike oornag woonstel met alles wat jy nodige het.

Is baie modern. Het die kuier vreeslik geniet. Sou net daarvan hou as daar 'n bankie buite, onder die boom was om die natuur meer te kon geniet. Dis regtig 'n baie oulike "cosy" plekkie. Ek sal verseker weer daar oornag.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hendri H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri H

Netjiese gastehuis met vriendelike diens.

Die gastehuis is besonders netjies. Eienaars is baie toeganklik en vriendelik, hulle het seker gemaak ek het lekker gebly.

André P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Rustige area, vriendelike diens.

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Is vriendelik deur Claresse ontvang en sal dit beslis aanbeveel.

25 On Pretorius se terugvoer

Hi Andre,

Dit was so lekker om julle te ontmoet.

Hoop om julle vinnig weer te sien.

Vriendelike groete

25 On Pretorius
Lizette W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette W

Letterlik net daar geslaap, skoon en netjies.

Ek het 'n spieëltafel gemis waar mens kan sit en hare blaas en makeup doen. Daar is wel nie plek in die kamer hiervoor nie, maar selfs in die woonkamer sal nogal nice wees.

Cobus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Was baie lekker.

Ons het lekker gebly. Plek was baie netjies.

Japie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie P

Baie goeie waarde vir geld en netjies.

Netjies met al die geriewe wat nodig is.

Maxie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Smaakvol ingerig, gerieflik, skoon en maklik toegangklik.

Die akkommodasie is baie netjies met kwaliteit linne en dit is smaakvol ingerig. Toegang is maklik en gerieflik vir reisigers wat eers laat in die aand kan inkom. Eenheid 2 is ruim met 'n heerlike groot leefarea en die kombuis is goed toegerus. Sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Neo S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo S

Awesome place and affordable for a short stay. I love it.

Very safe environment. Owners are absolutely friendly and easy to get access to them. There are many convenient stores in and around the area.

Melanie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Lekker.

Behulpsaam en vriendelik.

Joey L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joey L

Aanvaarbaar vir oornag.

Het reeds met die eienaar bespreek - ons het vir 4 mense bespreek, maar daar was nie linne voorsien vir die 2 mense wat op die slaapbank moes slaap nie. Daar was wel 'n kussing, kombers en duvet, maar geen kussingsloop en duvet-oortreksel nie. Die eienaar het verskoning gemaak.

Elmi B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmi B

Perfek as jy 'n slaapplek nodig het.

Hierdie gastehuis is modern versier. Perfek as jy net 'n slaapplekkie nodig het. Die huise is redelik naby aan mekaar, so dit kan raserig word.

Louise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Goeie ligging en dit was seker voorheen 'n mooi plek, maar daar is groot agteruitgang. Die plek is nie op standaard nie.

Die vorige gaste was te laat uit. 14:30 toe ons daar kom, het hulle nog vinnig skoongemaak. Dit was steeds vuil en die hele plek was vol lang swart hare. Yskas was ook vuil. Geen verkoeling in kamers. Geen bord, klokkie of telefoonnommer by hek. Kontaknommer op webtuiste was ook vorige bestuurder se nommer. Ek moes webtuiste bel om te laat weet ons is daar sodat iemand kan oopmaak.

25 On Pretorius se terugvoer

Jammer vir die slegte ervaring. Wees verseker dat ons luister na die terugvoer en dadelik aandag daaran gee.

25 On Pretorius
Karen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen V

Glad nie soos beloof.

Ek was baie ontevrede met die verblyf. Die foto's gee nie die werklike beeld nie. Eers was die banke van die sitkamer geskuif om 'n dubbelbed te vorm, terwyl ek 4 beddens bespreek het. Dit het ek aanvaar. Dit is slordig met bourommel waar ons inkom. Ek verstaan agterna dat hul werk aan hul huis. Sou graag vooraf dit wou weet. Die gordyn in die sitkamer maak die venster nie mooi toe nie. Dit is 'n probleem wanneer die sitkamer moet dien as slaapkamer. Toe ek dit wou toetrek, val die hele gordyn met rail en al af! Ek het 'n ander slaapplek gaan soek.

Marilette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V

Gerieflik en waarde vir geld.

Ons het laat daar aangekom en daar was geen probleme nie, sleutels was in 'n houer en moes dit net van daar af kry. Regtigwaar gerieflik. Plek was stylvol en in 'n stil woonbuurt.

Melanie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Heerlik.

Reëlings het vlot verloop.

Sonika G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika G

Mooi, veilig en stil.

Gekry wat ons voor gevra het, mooi netjiese plekkie. Perfek vir 4 mense.

Cornelius V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Kort besoek van 3 nagte vir 'n sport byeenkoms

25 On Pretorius het al my verwagtinge oortref en was perfek vir ons. Alles wat nodig is en meer. Lekker rustige verblyf.

Andre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Positiewe verblyf.

Ons het so lekker gebly dat ons nóg ‘n dag bespreek het. Gideon was baie gaaf en het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Die kommunikasie is goed en die plekkie het beslis ons verwagtinge oortref.

Anita M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M

Baie rustig en stil.

'n Dakwaaier in die kamer sal baie help.

Thia P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thia P

Baie teleurgesteld. Het volgende dag ander verblyf gekry.

Ek het lugreëling verwag, maar daar was nie eens 'n waaier nie. Die plekkie is besonder klein en beknop. Alles was skoon en netjies, net groot teleurstelling.

Arina V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Silwerskoon met alles wat jy nodig het! Ons sal definitief weer gebruik maak van dié plekkie.

Netjies met alles wat jy benodig wanneer jy weg van die huis af is!

Pauline O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline O

Heerlik, sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Plekkie netjies, skoon en oulik. Het tuis gevoel.

Ansie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Baie netjies en skoon, verblyf en inboek-reëlings perfek.

Baie netjies, skoon en nuut oorgedoen. Vriendelike diens, verblyf- en inboek-reëlings baie goed.

Nadia K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Veilig en baie netjiese verblyf.

Gebruik 25 On Pretorius gereeld omdat dit die perfekte ligging is naby hoërskool. Veilige selfsorg en baie netjies. Altyd lekker om te weet waarheen mens gaan en wat om te verwag. Alles wat mens nodig het om te oornag, selfs vir meer as een aand.

Constant S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

Aangename ervaring!

Dis 'n pragtige skoon plek wat modern toegerus is. Sal beslis weer daar gaan bly!

Marius B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Skoon en gerieflik.

Netjiese skoon eenheid. Maklik om in en uit te boek.

Francois S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Goeie verrassing en eienaar is bereikbaar en gasvry.

Ons was baie moeg toe ons daar kom en die omgewing en verblyf was baie ontvanklik. Die verblyf was netjies en die meeste goed het gewerk. Ek het kontak gemaak met die eienaar aangaande 'n paar dinge, maar sy was toegeeflik. Sy het die opbouende kritiek aanvaar en dadelik aangedui dat hulle aandag sal skenk daaraan.

Veronica T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T

A very beautiful and quiet place to relax, would like to come back again.

Well-equipped.

Roelof D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof D

In 'n stil en rustige buurt, netjies en gerieflik.

Die eenheid was in 'n stil en rustige buurt. Die reëlings vir aankoms en vertrek was goed. Die plek is netjies en die kombuis bied die nodige geriewe. Die ervaring kan verbeter word deur 'n deur voor die toilet en badkamer en die voorsiening van hanggeriewe vir klere. Ons het lekker gebly.

Marilette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V

Gerieflik.

Baie georganiseerd, skoon en netjies. Het ook alles wat mens nodig het.

Wessel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel J

Netjies en veilig. Egter te klein om 4 mense te akkommodeer.

Baie netjies en mooi ingerig. Kamer is egter baie klein en as mens 4 gatse is, raak dit bietjie knap. Andersins sal ek enige tyd aanbeveel vir 1-3 nagte vir 2 mense.

James T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James T

Baie rustig.

Het lekker gebly. Rustige omgewing. Plek was skoon en netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Roselna Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roselna Z

Beslis waarde vir geld en hulle diens is baie goed.

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Veilig agter geslote hekke. Eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis die verblyf aanbeveel.

Bianca B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Gerieflike verblyf vir oornag.

25 On Pretorius het vir ons gerieflike verblyf aangebied, baie netjies en goed toegerus met al die nodige toerusting. Het baie lekker daar gebly!

Wimpie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie S

Mooi en netjies.

Net groot genoeg vir twee volwassenes en twee klein kinders. 100% vir 'n aand of twee.

Marcel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Basies, maar netjies.

Die verblyf was netjies, skoon, naby Volkskool geleë. Parkering was veilig.

Marisca B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisca B

Gemaklik.

Baie lekker plekkie. Sal weer gebruik maak van hulle!

Pieter M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Sal nie langer as 1 nag oorslaap nie.

Ons het in woonstel 2 gebly. Daar is nie hangplek vir klere nie, net 'n kas met rakke. Die toilet het ook nie 'n deur aan nie wat dit baie ongemaklik gemaak het. Ons het 'n stortgordyn gaan koop en opgesit. Verder netjies toegerus. Die inklok en uitklok was ook lekker maklik gewees.

Dries H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H

Basiese losies, goed vir oornag.

Instandhouding kom kort, Geen elektriese kombers in Potch in die winter. Kon nie TV maak werk nie.

Maritsa P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maritsa P

Vinnige verblyf met flinke diens.

Dankie vir flinke diens om vinnig in Potchefstroom te kon oorslaap. Die woonstel skep 'n studente-gevoel. Jy is amper lus om weer te studeer!

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Yolandi M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi M

Verblyf was goed, sien glad nie die mense van die plek nie, koue kraan in stort werk nie goed nie.

Sien sterre.

Jorinda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jorinda C

Dit was baie onplesierig.

Plek is nie netjies nie. Beddegoed was nie skoon nie. Muur is vol krake. Vrek warm en geen waaier. WiFi werk nie en televisie ook nie. Yskas se diepvries was vol ys gevries. Kon nie die diepvries gebruik nie. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Ons het 'n ander gastehuis gaan soek. Versoek dat ons die deposito terug moet ontvang, aangesien ons net vir 45 min daar was.

25 On Pretorius se terugvoer

Jammer vir negatiewe ervaring, ons gee dringend aandag aan bogenoemde.

25 On Pretorius
Helena J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Aangename ervaring.

Skoon, netjies en gerieflik. Met alles wat jy nodig het sonder om onnodig deur jou nek te betaal.

Carina F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

Waarde vir geld.

Moderne verblyf. Vriendelike eienaar. Baie lekker gebly.

Ronel S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Gemaklik.

Baie lekker verblyf - gemaklik met klein kinders.

Maxie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Skoon, netjies en goed ingerig.

Ons het baie lekker gebly. Net 2 voorstelle: Daar was nie seep in die stort nie, net handseep by die wasbak en 1 of 2 hangers in die kas sal ook handig wees. Andersins is dit pragtig ingerig, skoon en 'n rustige omgewing.

Amanda A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Netjies en rustig.

Ontvangs baie goed en woonstel is goed toegerus asook netjies.

Anita M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Netjies en stil.

Baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Stil omgewing. Kan dit beslis aanbeveel.

Annelize H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Gerieflilk.

Verblyf was baie netjies, skoon en smaakvol ingerig. Die vars melk in die yskas, WiFi en Netflix was 'n ekstra bonus.

Pieter G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Moerse nice!

Baie netjiese en moderne verblyf. Was vriendelik verwelkom deur Rhyno en sy vrou. Dis regtig 'n baie nice woonstel!

Marisa D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Cozy and beautiful.

Ons het een aand oorgeslaap. Was definitief elke sent, wat nie eers baie was nie, die moeite werd. Kwaliteit beddegoed en handdoeke en baie cozy. Sal definitief aanbeveel.

Sunita B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunita B

Baie lekker, skoon en modern.

Sal vir seker weer van julle gebruik maak. Plekkie is baie modern, meer as wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap. Heerlike selfsorgkombuis, met alle benodigdhede. Daar is nog nie 'n bord op nie, ons het 'n paar keer verby gery. Maar die eienaar, Rhyno, het ons baie vinnig gehelp. Baie tevrede.

Ria W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W

Uitstekend.

Ryno en sy vrou was so gasvry, ons het baie welkom gevoel. Hy het ons selfs gehelp om ons klerestaander vir ons mark aanmekaar te sit. Ons was baie dankbaar daarvoor. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons sal definitief weer daar bly.

Amanda A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Baie rustig.

Aangename verblyf. Skoon en netjies. Baie dankie vir jul vriendelikheid. Sien beslis weer!

Michelle T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Wat 'n plesier.

Ongelooflike tegemoetkomende gasheer. Nuut, netjies en skoon. Die handdoeke is lekker sag en donsig. Alles is binne bereik van 'n paar tree. Die woningtjie is baie privaat.

Zuricka V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuricka V

Dit was fantasties.

Ons het waarde vir geld gekry.

James B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Baie gemaklik.

Skoon en netjies. Kan dit aanbeveel.

Marleny A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleny A

Gemaklik en gerieflik.

Verblyf is baie netjies en het alles wat mens nodig sou kry.

Jacobus H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus H

Alles wat nodig is vir 'n besigheidsoornag.

Baie netjies en skoon. Kort net 'n plek om die sleutel te los vir vroeë oggend reisigers.

Eldiré S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldiré S

Gemaklik en gerieflik ideaal.

Dis ‘n baie gemaklike en gesellige plekkie, naby genoeg aan alles en ideaal vir wanneer mens privaatheid soek, maar nie ‘n hele huis wil uithuur nie. Ons het dit regtig baie geniet!

Chanè K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè K

Skoon, netjiese waarde vir geld.

Skoon, netjiese verblyf teen billike tariewe. Vriendelik ontvang.

Elmar L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar L

Baie netjies en uitstekende diens van Ryno.

Baie dankie vir die gasvryheid en diens. Ek sal 'n klein tuintjie voor die woonstel aanbeveel om daai "voel tuis"-gevoel te kry.

Berdine G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine G

Baie skoon en netjies.

Mense is baie vriendelik, laat jou welkom en tuis voel. Woonstel netjies en skoon, lekker gebly.

Berno V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berno V

Baie lekker spasie, netjies en modern.

Vir 'n vinnige wegbreeknaweek vir die kinders se skoolsport is dit die ideale plek.

Louis L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Netjies.

Toilet sonder 'n deur is bietjie vreemd.

Denise V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V

Baie aangenaam, netjies. Maar die lae heinings en skuifdeur was vir my nie veilig genoeg nie. Ons kon nie die TV kry om te werk nie.

Baie gasvry en gaaf met ons in- en uitboek. Die Smart TV wou nie werk nie, maar verder het alles aan ons verwagtinge voldoen. Ek verkies dat daar meer sekuriteit is, maar ek besef dat dit eers onlangs is wat die misdaad Potch begin teister het. Maar ek sal daarvan hou as hulle sekuriteit opskerp.

Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 25, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnuEk3BMLR2SwFQOroWa6pji01JbQPEPd7GrnRs5roaMnlLQcS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 25 Pretorius Street Miederpark 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.724618620417 27.085283026137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang