Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 On Pretorius

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Maritza M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie gerieflik, veilig en uitstekend geleë. Goed ingerigte, netjiese eenheid vir kort verblyf. Lekker naby skool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
1 nag
5.0
Apr 2023

Safe and peaceful. Wi-Fi was inconsistent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lala O
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie lekker gebly! Sal definitief weer daar bly en aanbeveel vir almal! Wonderlike gasvrou. Sy gaan uit haar pad vir haar gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Sal verseker weer gaan. Lekker stil en presies reg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Gerieflike en netjiese verblyf. Goed ingerig met alles wat jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Alles wat jy nodig het, net te warm. Pragtig en netjies. Sal aanbeveel vir dalk nog 'n stel kussings op elke bed. Lugversorging sal 'n pluspunt wees. Dalk 'n paar stoele of bankies met 'n tafel onder die boom vir braai.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Abrie S
1 nag
5.0
Jan 2023

Veilige oornag verblyf. Dankie, maak dit maklik met vergadering reëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leunis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Netjies met die nodige. Potch is bitter koud. Benodig minstens 'n kombers by die ligte duvet op elke bed. Die bunkbed moet vervang word. Die basis is so hard soos klip. Bitter moeilik om daarop te slaap. Die warmwaterkraan in die stort gee 'n skok. Daar is 'n gevaarlike probleem met aardbedrading.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claresse
25 On Pretorius
Goeie middag Leunis, Dankie vir die terugvoering. Ons sal definitief aandag gee aan die bogenoemde. Let asb. op dat daar ekstra komberse in die kas is. Ons het ook iemand uitgekry om die stort reg te maak, dit is nie n meer n probleem nie Hoop om julle vinnig weer te sien. Vriendelike groete

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

100% vir 'n vinnige oorslaap. Skoon en netjies. Ons het in die aand 21:00 gearriveer en was beïndruk met die duidelike prosedures om in te kom en die gasvrou, Claressa, wat uitgekom het om ons vriendelik te ontvang en alles te verduidelik. Was maklik om die volgende oggend vroeg (half 6) weer uit te kom op pad Nampo toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Claresse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 25, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnuEk3BMLR2SwFQOroWa6pji01JbQPEPd7GrnRs5roaMnlLQcS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 25 Pretorius Street Miederpark 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.724618620417 27.085283026137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang