Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 On Pretorius

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 25, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Vanaf R830 R664 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

25 On Pretorius bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Dié dorp bied regdeur die jaar talle aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers te vermaak, soos voetslaanpaaie, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, nasionale parke en natuurlik die Aardklop Kunstefees.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste elk. Elke eenheid se slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamers het elkeen 'n stort.

Die kombuise is albei vir selfsorggebruik toegerus en ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, 'n etenstafel vir 4 en 'n braaiplek in.

Potchefstroom het verskeie museums en historiese besienswaardighede en gaste kan in die omgewing voetslaan, gholf speel, riviervlotvaar, inkopies doen, abseil of bergklim.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ilhaam M
Gesin met klein kinders
5.0
My stay was very pleasant. The place is serene and privacy is guaranteed. I would definitely recommend 25 on Pretorius for anyone who i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jacqueline C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker oorslaap plekkie. Baie lekker gebly. Ons het die liggiefees in Potch gaan kyk en die verblyf is sommer net om die draai. Netjies en veilige ple...
Sien meer
Des 2024
Tonie S
Saam met lewensmaat
4.2
Sal verseker weer gaan. Lekker stil en presies reg.
Jun 2024
Leon K
Saam met vriende
4.0
Gerieflike en netjiese verblyf. Goed ingerig met alles wat jy benodig.
Mrt 2024
Adelle D
Saam met vriende
4.0
Alles wat jy nodig het, net te warm. Pragtig en netjies. Sal aanbeveel vir dalk nog 'n stel kussings op elke bed. Lugversorging sal 'n pluspunt wees. ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Claresse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pretoriusstraat 25, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Gaste dink 25 On Pretorius het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R830
R 830 R 664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R 830 R 664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 25, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnuEk3BMLR2SwFQOroWa6pji01JbQPEPd7GrnRs5roaMnlLQcS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 25 Pretorius Street Miederpark 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.724618620417 27.085283026137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang