Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 on Rooiels

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Carmen T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Friendly, warm and. On arrival the owner greeted me, showed me around the place and told me what we can use. He was very friendly and accommodating. He told me if we need anything, we are welcome to message him on WhatsApp anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Thank you for the review and your support, Carmen. It was great hosting you. You are welcome to return anytime.

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Kwaliteit oornaggeriewe. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Uiters netjies en skoon. Pragtige uitsig en baie privaat. Kan dit sekerlik aanbeveel. Sal definitief weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie julle, was lekker om julle hier te huisves. Tot ons weer ontmoet. Groete Keith en Susan

Cinta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike rustyd in lieflike moderne verblyf! Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasheer. Ons verblyf het aan al die foto's voldoen en is by verre oorskry met 'n ongelooflike mooi uitsig. Om saans op die stoep te sit en oor die blou-verligte swembad en heuwels te kyk, is absolute vrede! Die uitleg en moderne geriewe van die kamer en kombuis is baie goed deurdink en keurig afgerond. WiFi het 100% gewerk en ons voertuig was veilig onder 'n afdak parkeer. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie Cinta, is altyd lekker om gaste soos julle te huisves. Tot ons weer ontmoet, groete Keith en Susan.

Charl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekend. Baie dankie aan 25 on Rooiels, ons het verskriklik lekker gebly. Dis regtig waarde vir geld en die netheid en veiligheid is van top gehaalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie Charl. Lekker om julle te huisves.

Angie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

What an amazing spot to stay! We had a great experience staying at 25 on Rooiels, the owner is a great guy and very helpful with providing us with links to local spots for dinner etc. The room was super clean, bed was very comfy and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Pragtige plek en so rustig. Baie vriendelike mense. Stil en rustig met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Hi, baie dankie. Julle sal altyd terug verwelkom word. Hoop om julle weer te sien. Groete, Keith.

Nikita N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

A holiday that you never want to leave. The hosts were very welcoming and accommodating. Made it such a pleasurable stay and the kids loved every moment. Beautiful rooms, equipped with all necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Comfortable yet modern accommodation. Owners are friendly, place is beautiful inside and outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Thank you so much, we hope to see you again, enjoy your weekend. Regards Keith

Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie netjiese plek. Die netheid en rustigheid was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie Sonja, lekker dag vir julle. Hoop om julle weer te sien.

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Aangenaam verras. Ons was aangenaam verras toe ons inklok. Die hele area was skoon, netjies en goed toegerus. Baie dankie, Keith, vir jou vriendlike verwelkoming. Baie lekker area en nie te vêr van dinge om te doen nie. Ek sal beslis aanbeveel dat kliënte hier aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie. Groete. Keith

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedb995bea50ab1094c6e12c3936cca0db4875179d22f475f9c1f1657f733af4630ced8ba6c704415dda346dd2434cb16df4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 25 Rooiels Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1241214 22.0988051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang