25 on Rooiels
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooielslaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R849R722 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
25 on Rooiels bied gastekamers in die kusarea van Hartenbos in Mosselbaai. Die gastehuis is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete kan verken.
Verblyf by 25 on Rooiels word aangebied in 2 unieke kamers wat elkeen slaapplek bied aan 1 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en handdoeke. Elke kamer het ook 'n haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus is.
Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n gedeelde braai-area, sondek en 'n swembad. Een skadu-parkeerplek per kamer is op die perseel beskikbaar.
25 on Rooiels is 3,5 km vanaf die strand, restaurante en winkels en ongeveer 9,5 km vanaf Mosselbaai se middedorp en 35 km van George Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Keith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rooielslaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 25 on Rooiels het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooielslaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang