Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Seascape Lodge

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Kerusha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

A peaceful and ideal location for a quiet holiday. The flat was neat and smelled great on our arrival. Ideally situated close to the beach. Will definitely consider this spot on my next holiday to the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Thank you for your feedback. Hope to see you again

Errol V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2021

Dit was geselig en baie rustig. Ideaal vir 'n klein gesin wat wil wegbreek van die haastige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Dankie hoop ons sien julle weer

Gideon D
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Sep 2021

Swak ontwerp en klein. Swak ontwerp en baie klein.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Dankie vir jou terugvoer. Groete, Almarie.

Johannes V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

We had a good time. Close to a lot of main beaches. Had fantastic service from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Dankie, hoop om julle weer te sien.

Nicolene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2020

Netjies en stil. Naby alle winkels en die swembad is awesome. Die plekkie is stil, netjies en die opsie om die swembad in die kompleks te gebruik is great.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien

Sheldeen S
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

I had an amazing time during my mini vacation. It is a lovely, clean and quiet place. I would definitely go back there in the future. And it's a very safe neighbourhood and friendly people around and beach is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Thank you, see you again soon.

Barbara L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2019

Die bed en die bank in die voorhuis is ongemaklik, weet nie van die ander woonstelle nie. Die bed is baie ongemaklik en 'n mens se lyf is eintlik seer as jy opstaan in die oggend, vernaamlik die regte kant van die bed. Die sitkamerbank is baie ongemaklik en hard om op te sit, sal weer na Seascape Lodge toe gaan as daar 'n beter bed en gemakliker bank in sitkamer is. Ek verstaan dat party mense goed verniel, maar dit is regtig baie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Dankie Barbara. Sien julle weer.

Lindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

The place was really nice. The lady who helped us was very professional. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
25 Seascape Lodge
Baie dankie Lindy, sien julle weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fctbX817eoidPURWSrvNJ9jgZ9m1wCeGEC7GPY4rLzDIatJzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.831415435932 30.39597867791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang