Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Seascape Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir 25 Seascape Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kerusha N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerusha N

A peaceful and ideal location for a quiet holiday.

The flat was neat and smelled great on our arrival. Ideally situated close to the beach. Will definitely consider this spot on my next holiday to the coast.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback.
Hope to see you again

25 Seascape Lodge
Errol V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errol V

Dit was geselig en baie rustig.

Ideaal vir 'n klein gesin wat wil wegbreek van die haastige stadslewe.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Dankie hoop ons sien julle weer

25 Seascape Lodge
Gideon D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon D

Swak ontwerp en klein.

Swak ontwerp en baie klein.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Groete, Almarie.

25 Seascape Lodge
Johannes V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

We had a good time.

Close to a lot of main beaches. Had fantastic service from the hosts.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Dankie, hoop om julle weer te sien.

25 Seascape Lodge
Nicolene P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene P

Netjies en stil. Naby alle winkels en die swembad is awesome.

Die plekkie is stil, netjies en die opsie om die swembad in die kompleks te gebruik is great.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien

25 Seascape Lodge
Sheldeen S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldeen S

I had an amazing time during my mini vacation.

It is a lovely, clean and quiet place. I would definitely go back there in the future. And it's a very safe neighbourhood and friendly people around and beach is within walking distance.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Thank you, see you again soon.

25 Seascape Lodge
Barbara L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Barbara L

Die bed en die bank in die voorhuis is ongemaklik, weet nie van die ander woonstelle nie.

Die bed is baie ongemaklik en 'n mens se lyf is eintlik seer as jy opstaan in die oggend, vernaamlik die regte kant van die bed. Die sitkamerbank is baie ongemaklik en hard om op te sit, sal weer na Seascape Lodge toe gaan as daar 'n beter bed en gemakliker bank in sitkamer is. Ek verstaan dat party mense goed verniel, maar dit is regtig baie ongemaklik.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Dankie Barbara. Sien julle weer.

25 Seascape Lodge
Lindy S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S

The place was really nice.

The lady who helped us was very professional. Thanks a lot.

25 Seascape Lodge se terugvoer

Baie dankie Lindy, sien julle weer.

Groete

25 Seascape Lodge
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fctbX817eoidPURWSrvNJ9jgZ9m1wCeGEC7GPY4rLzDIatJzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.831415435932 30.39597867791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang