Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape 25 is in die gewilde vakansiedorpie, Uvongo, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en net 350 m vanaf Uvongo se hoofstrand.

Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 en is op die grondvloer geleë. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed en 'n kleiner, tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is baie spasie in die eenheid en die hoofslaapkamer het 2 kaste.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg mag benodig, soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan ook hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring, maar Explora-dekodeerders en PVR sal nie werk nie.

Ongelukkig is troeteldiere en rook streng verbode in die eenheid.

Daar is gerieflike braaigeriewe op die perseel en 'n netjiese, skoon swembad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seascape 25 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fctbX817eoidPURWSrvNJ9jgZ9m1wCeGEC7GPY4rLzDIatJzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.831415435932 30.39597867791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang