Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 The Tides

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Zubeida D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Struisbaai is one of my favourite places. Als was baie aangenaam behalwe die trappe en dat daar geen toiletgerief onder was en jy elke keer die trappe moet vat. Anyway, lovely place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michyla R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

It was really clean and not much movement a very quiet place, we would've preferred the others around us dancing on the grass and enjoying their stay but nope people are reserved and came for a good rest! It was good. The pool water is ice cold, but it didn't stop us from dipping and jumping out haha and everything is in its place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Waarde vir ons geld, uitstekende diens. Sal dit weer aanbeveel, uitstekende diens was gelewer, ons was altyd op hoogte gehou van alles , vyfster-verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Nice. Safe. Neighbours made music and noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beatrix V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Feb 2022

Die matrasse kort aandag, slaap hard. Sal nie graag weer daai kant toe gaan met vakansie nie, die wind is erg en te min winkels.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Charmaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2021

Goed toegerus en lekker naby die strand. Hou van die omgewing en die feit dat dit in ‘n kompleks is. Het veilig gevoel en dis lekker naby die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2021

An excellent stay at the venue. The DStv was not working, so it was not that great for the kids at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dionne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Amazing! This place felt like a home away from home. Kids loved it. It is neat, clean and very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Dankie Raymond, jou plek is baie netjies en ons het lekker gekuier. Die eerste swem van die lente was lekker. Dankie vir die vriendelike en stiptelike ontvangs en afsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Awesome. Lekker plek, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Tides 25, Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadedcf678fd7345782a1ee5f3d5dbb5f484b03bb8f0844d70122ff1a2016b9cc047a25b4caa98a9c099703c242ddf9adc2f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 25 The Tides 90 Protea Road 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.795163392463 20.045262425811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang