25 The Tides
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Tides 25, Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 760 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
25 The Tides is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad af.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers is op die groot tweede verdieping geleë. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die aparte badkamer het elk 'n bad, stort en toilet.
Die kombuis is goed toegerus en ruim, met 'n 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv (Explorer en Gesinspakket). Gratis, beperkte WiFi is ook beskikbaar. Skuifdeure lei van die leefarea na die patio, met 'n buitetafel en stoele waar gaste kan sit en die sonsondergang kan geniet of gebruik maak van die ingeboude braaigeriewe.
Die kompleks het ook 'n groot swembad. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 motor, agter die afstandbeheerde hek van die kompleks asook 'n ander gereserveerde parkeerplek vir nog 'n voertuig.
25 The Tides is slegs sowat 200 meter vanaf die hoofswemstrand en 'n kort motorrit vanaf die winkels, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- The Tides 25, Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 25 The Tides het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Tides 25, Protea-weg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang