Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

250 @ Pinnacle

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Flippie V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Fantastiese huis met nie so 'n fantastiese host nie. Die huis was fantasties, uitsig, aircons ens. Daar is net een probleem, die host maak jou attent daarop dat vlekke op handdoeke ens by jou breekskade afgetrek sal word. Jy betaal ook die breekskade direk in haar rekening. Sy stuur toe vir my vrou 'n WhatsApp dat 7 handdoeke vlekke op het, maar dit was per ongeluk een dag voor sy die handdoeke moes ruil. Daar was geen merk op enige handdoek en dit was steeds by ons. Ons vind toe uit dat dit 'n ou streek is en dieselfde met die vorige gaste gebeur het en dan kry jy net foto's van gevlekte handdoeke en geld word van jou breekskade afgetrek. Ons kry toe snif in die neus en vra die huishulp, wat sy betaal word en daar vat sy toe 50% (R4417) van die geld (R9067) wat ons betaal vir die huishulp. Op die golfkarretjie wat ons deur haar gehuur het, het sy ook 'n paar duisend ekstra gevat. Ons het glad nie eers die nuwe handdoeke gebruik na die linne ruil nie, netnou kry ons ook foto's, wat ons geld kos. Ek sou enige dag weer die huis wou huur, maar nooit weer terwyl sy die host is nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik gekuier. Lekker onthaalhuis. Hannelie is 'n uitstekende gasvrou. Ons het heerlik gebly só tussen die blokkies, gholf aan en die see. Dink net WiFi behoort ingesluit te wees. Dit is deesdae 'n noodsaaklikheid. 1 dekodeerder tussen 5 televisies ook 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Gerieflik, pragtig en rustig! Pragtige huis, ten volle toegerus en rustig. Ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie lekker. Netjies, skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Pragtige huis en mooiste uitsig en ligging. Het baie lekker gekuier. Die huis is vreeslik netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2f1c542917174281db3ae721d7169cc5fef68788d1d939a8c9ea3dfa3efdfd46aeebd41ec25f437fc9a33313fd1d463a9d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 550 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 250 Pinnacle Drive Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203504573314 22.088590942321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang