Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

258 Ballito Hills

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan 1, Ballito Hills Complex, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

258 Ballito Hills is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Ballito Hills Lifestyle Estate en is aan die Dolfynkus geleë. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat die skoonheid van Ballito wil geniet of vir sakereisigers wat die area op werksuitstappies besoek.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig. Gaste kan die landgoed se ontspanningsgeriewe, soos 'n moderne gimnasium, restaurant op die perseel en swembaddens, geniet. Die landgoed se strategiese ligging verseker maklike toegang tot plaaslike winkels, die lughawe en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hills-laan 1, Ballito Hills Complex, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan 1, Ballito Hills Complex, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe272d5c0de0527569f9dbc92798273a1b9b99dd68fc277f5122c0eb2449b4104fd0c8086612dd90ffab71e832402759660dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 2) 1 Hills Avenue Ballito Hills Complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5242206 31.2078193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang