Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penthouse @ 259 On Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Worcester- en Kusweg, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Penthouse @ 259 On Beach is 'n smaakvol versierde dakwoonstel wat in 'n veilige gebou aan die Seepunt-strandfront in Kaapstad geleë is. Die woonstel spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die leefarea en balkon.

Dié woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en beskik oor 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad; gaste kan die uitsigte van Leeukop vanuit die bad bewonder. Daar is 'n warm en knus tweede slaapkamer wat toegerus is met 'n dubbelbed; hierdie kamer het toegang tot 'n aparte klein badkamer met 'n stort en toilet. Een bykomende slaapbank met beddegoed kan in die eetarea voorsien word, ideaal vir 1 volwassene of 2 kinders.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, asook 'n aparte waskamer met 'n tuimeldroër. Die aangrensende oopplan-eetkamer en -sitkamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea maak oop op 'n groot balkon, waar jy die see kan ruik, skemerkelkies en braai kan geniet terwyl jy die Afrika-sonsondergang op sy beste kan bekyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hoek van Worcester- en Kusweg, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penthouse @ 259 On Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Worcester- en Kusweg, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08be5896bb8f586d83e264826830850f7910c17031a105df8277508b9e6c86a853bc4ff6a334badfc9722b5f23758fdb0dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Corner of Worcester and Beach Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.915539006407 18.387190550566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang